Verskil tussen weergawes van "Noet"

17 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
| kinders = [[Osiris]], [[Isis]], [[Set (god)|Set]], [[Nephthys]]
}}
 
'''Noet''' was in die [[Egiptiese mitologie]] die godin van die lug en ’n lid van die eerste gode van [[Heliopolis (antiek)|Heliopolis]], die [[Ennead]]. Sy is dikwels uitgebeeld as ’n naakte vrou wat geboë oor die aarde staan,<ref>Mythology, An Illustrated Encyclopedia of the Principal Myths and Religions of the World, deur Richard Cavendish. ISBN 1-84056-070-3, 1998</ref> met ’n ster of as ’n koei.
 
== Rol ==
Noet was die dogter van [[Sjoe]] en [[Tefnoet]]. Haar broer, [[Geb]], was ook haar metgesel. Hulle het vier kinders gehad: [[Osiris]], [[Isis]], [[Set (god)|Set]], [[Nephthys]]. ’n Heilige simbool van Noet was ’n leer, wat deur [[Osiris]] gebruik is om haar hemelse lug binne te gaan.
 
Omdat sy Osiris help red het, is Noet beskou as die vriendin en beskermer van al die dooies. Daar is geglo sy het hulle in haar stergevulde lug opgetrek en vir hulle kos en wyn gegee.<ref name="Ani page 57">"Papyrus of Ani: Egyptian Book of the Dead", Sir Wallis Budge, NuVision Publications, page 57, 2007, ISBN 1-59547-914-7</ref> Die songod, [[Ra]], het volgens sommige mites snags deur haar liggaan gereis en is soggens herbore.<ref>Hart, George ''Routledge dictionary of Egyptian gods and goddesses'' Routledge; 2 edition (15 Maart 2005) ISBN 978-0-415-34495-1 p.111 [http://books.google.co.uk/books?id=bMtbUplsCNwC&pg=PA110&dq=egyptian+goddess+nut+chaos&ei=-TwlS6mdJojKlQSZ1929Cw&client=firefox-a&cd=6#v=onepage&q=egyptian%20goddess%20nut%20chaos&f=false Books.google.co.uk]</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Nut (goddess)}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://en.wikipedia.org/wiki/Nut_:Nut (goddess) |Engelse Wikipedia]]
 
{{Egipgode}}