Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

 
== Biografie ==
'''Pous Pius X'''<ref>De Montor, Artaud, Chevalier de. 1911. The Lives and Times of the Popes. The Catholic Publications Society, New York.</ref><ref>Pius X, Saint. (2008). [[Encyclopædia Britannica]]. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.</ref> is gebore as Giuseppe Melchiorre Sarto op [[2 Junie]] [[1835]] in [[Riese]], [[Lombardye]]. Hy was 'n seun van Giovanni Battista Sarto en Margarita Sanson, vermoedelik 'n immigrant uit [[Pole]]. Hy het drie broers en ses susters gehad. Hy is gedoop op [[3 Junie]] [[1835]]. Sy familie was baie arm en hy het sy skoolopleiding gesien as 'n groot voorreg. Hy kry 'n beurs vir priesteropleiding en begin sy kerklike loopbaan as priester in Tombolo. Uiteindelik word hy kardinaal-patriarg van Venesië. Op [[4 Augustus]] [[1903]] volg hy [[Pous Leo XIII]] en word gekroon op [[9 Augustus]] [[1903]] deur kardinaal Luigi Macchi. Hy regeer tot sy dood op [[20 Augustus]] [[1914]] en word opgevolg deur [[Pous Benedictus XV]].
Die naam ‘Pius’ beteken 'die vrome'.
 
104 528

wysigings