Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

330 grepe bygevoeg, 2 jaar gelede
 
===Tweede dag: 9 Dhu'l Hidjdja===
Die 9de Dhu'l Hidjdja is bekend as die Dag van Arafat, en dié dag is die Dag van die Hadj.<ref name="v3502133">{{cite web|url=http://www.voanews.com/a/muslims-mark-most-important-day-of-hajj-in-saudi-arabia/3502133.html|title=Muslims Mark Most Important Day of Hajj in Saudi Arabia|first=Cecily|last=Hilleary|publisher=}}</ref>
 
;Arafat
Op die oggend van 9 Dhu'l Hidjdja kom die pelgrims by Arafat aan – ’n droë stuk land sowat 20&nbsp;km oos van Mekka.<ref name=Long19/> Hier doen hulle smeekbede, toon berou en doen boete oor hul sondes van die verlede, en vra genade by Allah. Hulle luister ook na preke deur Islamitiese geleerdes vanaf Berg Arafat (''Jabal ‘Arafah''),<ref name=Adelowo403/> waar Mohammed na berig word sy laaste preek gelewer het. Dit duur van die middag tot met sonsondergang<ref name=Long19/> en is een van die belangrikste rituele van die hadj.<ref name=Nigosian111/> ’n Pelgrim se hadj word as ongeldig beskou as hy nie die middag op Arafat deurgebring het nie.<ref name=ngeo/><ref name=Long19>{{cite book |last=Long |first=David E.|title=The Hajj Today: A Survey of the Contemporary Pilgrimage to Makkah |url= http://books.google.com./books?id=2Uk3Gh6xrUUC&pg=PA19 |year=1979 |isbn= 0-87395-382-7 |page=19}}</ref>
38 400

wysigings