Verskil tussen weergawes van "Stawropol-krai"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (+ skakels)
 
== Landbou ==
Besproeide landerye kom wydverspreid voor. Aan die begin van 2001 was daar 3 361  km besproeiingskanale. Van die belangrikstes is:
* Die Newinnomissk-kanaal (Невинномысский канал), die hoofkanaal van die Koeban-Jegorlik-stelsel.
* Die Groot Stawropol-kanaal (Большой Ставропольский канал), wat water uit die Koeban ooswaarts deur die hele krai gelei.
 
== Verwysings ==
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [http[://en.wikipedia.org/wiki/Stavropol_Krai:Stavropol Krai]]''
{{Verwysings}}
 
{{Deelgebiede van Rusland}}