Verskil tussen weergawes van "Mouillepunt-vuurtoring"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Mouille Point Lighthouse.jpg|duimnael|regs|200px|'n Poskaart wat die Mouillepunt-vuurtoring uitbeeld]]
Die '''Mouillepunt-vuurtoring''' was 'n [[vuurtoring]] in [[Mouillepunt]] in [[Kaapstad]], [[Suid-Afrika]], wat in [[1842]] gebou en in [[1908]] gesloop is. Dit was aan die noordoostelike kant van [[Tafelbaai]] in [[Grangerbaai]] geleë. Dit was die tweede vuurtoring wat in Suid-Afrika gebou is naas die [[Groenpunt-vuurtoring]] ([[1824]]). Dit was 'n ronde steentoring, omtrent 11 meter hoog. Die fondament kan nog gesien word voor die hotelskool van die [[Kaapse Skiereiland Universiteit virvan Tegnologie]].<ref>[http://www.lighthousedepot.com/home.cfm Lighthouse Depot], [http://www.lighthousedepot.com/database/uniquelighthouse.cfm?value=5152 Mouille Point Light], besoek op 21 Desember 2006</ref>
 
== Verwysings ==
3 589

wysigings