Verskil tussen weergawes van "Maori (taal)"

394 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
+ Kaart
k (skakel aangepas)
(+ Kaart)
{{Inligtingskas Taal
|naam=Māori
|inheemsenaam=''te reo Māori''
|familiekleur=Austronesies
|state={{vlagland|Nieu-Seeland}}
|streek=[[Oseanië]]
|sprekers=148&nbsp;000 volgens 2013-sensus<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.ethnologue.com/language/mri | title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Maori | publisher=[[Ethnologue]] | accessdate=82 Oktober 20152016}}</ref>
|rang=
|skrif=[[Latynse alfabet]]
}}
 
[[Lêer:TeReoMaori2013.png|duimnael|links|Māori-sprekers volgens die 2013-sensus:
'''Māori''' of '''te reo Māori''' (ˈmaːoɾi, te ˈɾeo ˈmaːoɾi), algemeen kort '''te reo''' ("die taal") genoem, is die [[taal]] van [[Nieu-Seeland]] se inheemse [[Maori|Māori]]-bevolking. Dit is saam met [[Engels]] 'n [[amptelike taal]] van [[Nieu-Seeland]].
{{columns
|col1 =
{{legend|#fef0d9|Minder as 5%}}
{{legend|#fdd8a4|Meer as 5%}}
{{legend|#fcb779|Meer as 10%}}
{{legend|#fc8d59|Meer as 20%}}
|col2 =
{{legend|#eb603f|Meer as 30%}}
{{legend|#d33121|Meer as 40%}}
{{legend|#a50c0c|Meer as 50%}}}}]]
'''Māori''' of '''te reo Māori''' (ˈmaːoɾi, te ˈɾeo ˈmaːoɾi, {{Audio|Rar-Māori.ogg|luister}}), algemeen kort '''te reo''' ("die taal") genoem, is die [[taal]] van [[Nieu-Seeland]] se inheemse [[Maori|Māori]]-bevolking. Dit is saam met [[Engels]] 'n [[amptelike taal]] van [[Nieu-Seeland]].
 
Taalkundiges klassifiseer Māori as 'n Oos-[[Polinesië|Polinesiese]] [[taal]] wat nou verwant aan die Māori-taal van die [[Cookeilande]], [[Tuamotuaans]] en [[Tahitiaans]] is. Dit is ietwat minder verwant aan [[Hawais]] en [[Marquesaans]] en het daarnaas nog 'n los verbintenis met die tale van Wes-Polinesië, waaronder [[Samoaans]], [[Tokelauaans]], [[Niuies]] en [[Tongaans]].
 
Volgens die Māori-taalkommissie het die aantal volwasse sprekers, wat Māori vlot kan praat, in 1995 tot sowat 10&nbsp;000 gedaal.
 
== Verwysings ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Maori language}}
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{Interwiki|kode=mi}}
{{CommonsKategorie-inlyn|Maori language}}
 
{{Taalsaadjie}}