Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Hansjoseph"

k
::Hallo Oesjaar. Gaab goed ja, word net oud. Dit is Neurenburg wat bedoel word. Die spelling varieer tussen Duits en Engels. Ek sal dit verander na Neurenburg. Groete [[Gebruiker:Hansjoseph|hansjoseph]] ([[Gebruikerbespreking:Hansjoseph|kontak]])
:::Dankie vir die regstelling, in dieselfde asem is Krakow dan ook [[Krakau]]? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 15:19, 2 Oktober 2016 (UTC)
Ja dit is. Ok verander. [[Gebruiker:Hansjoseph|hansjoseph]] ([[Gebruikerbespreking:Hansjoseph|kontak]]) 18:18, 2 Oktober 2016 (UTC)
10 600

wysigings