Chinese bergkat: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
k (→‎Eksterne skakels: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|fr}} using AWB (10861))
No edit summary
{{Taksoboks
{{Taxobox
| name = Sjinese bergkat
| status = VU
| range_map_width = 200px
}}
Die '''Sjinese bergkat''' (''Felis silvestris bieti''), ook bekend as die '''Sjinese woestynkat''', is ’n klein [[wildekat]] van Wes-[[Sjina]]. Dit is die onbekendste lid van die [[genus]] ''[[Felis]]''. Dit is voorheen as ’n aparte spesie, die ''Felis bieti'', beskou. In 2007 het genetiese toetse getoon die kat is ’n subspesie van die [[wildekat]], ''Felis silvestris''.<ref name=iucn/> Dit word deur die [[IUBN]] geklassifiseer as 'n [[kwesbare spesie|kwesbare dier]].
 
Die '''Sjinese bergkat''' (''Felis silvestris bieti''), ook bekend as die '''Sjinese woestynkat''', is ’n klein [[wildekat]] van Wes-[[Sjina]]. Dit is die onbekendste lid van die [[genus]] ''[[Felis]]''. Dit is voorheen as ’n aparte spesie, die ''Felis bieti'', beskou. In 2007 het genetiese toetse getoon die kat is ’n subspesie van die [[wildekat]], ''Felis silvestris''.<ref name="iucn" /> Dit word deur die [[IUBN]] geklassifiseer as 'n [[kwesbare spesie|kwesbare dier]].
==Beskrywing==
 
Die kat lyk soos ’n [[Europese wildekat]], buiten die kleur van sy pels, wat sandkleurig is met donker dekhare. Die onderkant van die kat is witterig en daar is swart ringe aan die stert en bene. Daar is dowwe, donker horisontale strepe aan die gesig en bene, wat soms skaars merkbaar is.<ref name=WCoW/>
== Beskrywing ==
Die kat lyk soos ’n [[Europese wildekat]], buiten die kleur van sy pels, wat sandkleurig is met donker dekhare. Die onderkant van die kat is witterig en daar is swart ringe aan die stert en bene. Daar is dowwe, donker horisontale strepe aan die gesig en bene, wat soms skaars merkbaar is.<ref name="WCoW" />
 
Hulle is sowat 69-48&nbsp;cm lank, plus ’n stert van sowat 29-41&nbsp;cm. Die gewig van volwasse katte kan wissel van 6,5 tot 9&nbsp;kg. Hulle het ’n relatief breë kop en lang hare tussen hul tone.<ref name=WCoW>{{cite book|author=Sunquist, Mel|author2=Sunquist, Fiona|year=2002|title= Wild cats of the World |publisher=University of Chicago Press |location= Chicago |pages= 57–59|isbn= 0-226-77999-8}}</ref>
 
== Verspreiding ==
Die kat is [[endemies]] aan Sjina. Beperkte getalle kom voor in die noordoostelike dele van die Tibettaanse Plato in Qinghai en Noord-Sichuan.<ref>Li He, Rosa García-Perea, Ming Li and Fuwen Wei: ''Distribution and conservation status of the endemic Chinese mountain cat ''Felis bieti''.'' Oryx (2004), 38: 55-61 Cambridge University Press. 2004</ref> Hulle woon in yl beboomde woude en beboste gebiede.<ref name="WCoW" />
 
Sjinese bergkatte is snags aktief wanneer hulle vir klein knaagdiere en voëls jag.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Felis bieti}}
* Hierdie artikel is vertaal van die [http[://en.wikipedia.org/wiki/Chinese_mountain_cat:Chinese mountain cat|Engelse Wikipedia]]
 
[[Kategorie:Katagtiges]]