Verskil tussen weergawes van "Lyfland"

7 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
Die artikel moet geproeflees word.
(Die artikel moet geproeflees word.)
'''Lyfland''', verouderd, '''Liefland''',<ref>Charles Knight: ''Penny Cyclopaedia of the Society for the Diffusion of Useful Knowledge''.</ref> ook ''Eifland'', [[Latyn|lat.]] ''Livonia'', [[Pools|pol.]] ''Liwonia'', [[Lyfs|liv.]] ''Līvõmō'', [[Lets|lett.]] ''Vidzeme'', [[Russies|russ.]] ''Ливония (Liwonija)'', [[Estnies|est.]] ''Liivimaa'' is die naam van 'n historiese streek in die Baltikum. Die Naam is afgelei van die Fins-Oegriese stam van die Liv.
[[Lêer:Flag of Livonia.svg|duimnael|Lyflandse Vlag]]
[[Lêer:Livland 1260.svg|duimnael|Die Lyflandse Konfederasie, 1260]]
 
'''Lyfland''', verouderd, '''Liefland''',<ref>Charles Knight: ''Penny Cyclopaedia of the Society for the Diffusion of Useful Knowledge''.</ref> ook ''Eifland'', [[Latyn|lat.]] ''Livonia'', [[Pools|pol.]] ''Liwonia'', [[Lyfs|liv.]] ''Līvõmō'', [[Lets|lett.]] ''Vidzeme'', [[Russies|russ.]] ''Ливония (Liwonija)'', [[Estnies|est.]] ''Liivimaa'' is die naam van 'n historiese streek in die Baltikum. Die Naam is afgelei van die Fins-Oegriese stam van die Liv.
 
Lyfland beskryf in 'n breër sin, die gebied van die hedendaagse State [[Estland]] en [[Letland]] in die voormalige Meesterdom Lyfland binne die staat van die Duitse Orde. Lyfland, in die enger sin beskryf slegs die streek noord van [[Riga]] tot by die meer Peipus, wat gebiedsgewys ooreenstem met die Lettiese streek van Vidzeme in die suidelike helfte van Estland. Deesdae word dikwels net Vidzeme met Lyfland vergelyk, wat nog 'n vernouing van die begrip tot gevolg het.
 
[[Lêer:Polish-Lithuanian Commonwealth (1619).png|duimnael|[[Pools-Litause Gemenebes|Pole-Litaue]] (1618) met vandag se grense]]
 
=== Geskiedenis ===
Die eerste nedersettings op die gebied van vandag se Baltiese State [[Litaue|van Litaue]], [[Letland]] en [[Estland]] het hulle oorsprong in die tyd van die eerste eeu voor Christus. In die gebied het naas die Baltiese stamme van o.a. die Koere, Semigalliers, Selone, Lettgalle was daar ook die fins-Ugrianse Livs veral in die noorde. Om 1200 na Christus was hul nedersettingsgebied die [[Daugava|Dünamündung]] om die huidige stad [[Riga]], en dan die gebied langs die kus van die Oossee in 'n noordelike en westelike rigting. Die bevolkte gebied het tot in die suide van die huidige Estland gestrek. Die getal lede van die Liviese stamme van hierdie tydperk word om 20,000 beraam.<ref>Ralph Tuchtenhagen: ''Geschichte der baltischen Länder.''</ref>
 
=== Russiese Oossee Provinsie tussen 1721–1919 ===
[[Lêer:Ducatuum Livoniae et Curlandiae Nova Tabula, 1705.jpg|duimnael|Kaart van die Baltiese State van die jaar 1705]]
In 1721 word die streek deur [[Pieter I van Rusland|Pieter die Grote]] verower en word deel van Rusland. Saam met die destydse Estland (hedendaagse Noordelike deel van die Republiek van Estland) en Kurland (sedert 1795) het dit een van die drie  Russiese Oossee provinsies gevorm, wat deur die [[Baltiese Duitsers|duits-Baltiese]] adel, elk onafhanklik bestuur is. Die [[Russiese Ryk|Keiserlike russiese]] goevernement Lyfland wat van 1721 tot 1919 bestaan het, met sy hoofstad in [[Riga]] (wat voorheen onder die afwisselende heersers 'n sekere mate van outonomie geniet het) en die Universiteitsstad van [[Tartu|Dorpat]] (''Tartu''), het uit ongeveer die hedendaagse suid-Estland (Tartu) en Noord-Oos Letland, tot die Düna-rivier bestaan. Die letseLetse gedeelte van hierdie woudryke gebied is (wat onder die plaaslike naam van ''Vidzeme'' bekend is), is een van die vier historiese provinsies van die land. Dit sluit die gebied van Valmiera (''Wolmar''), Sigulda (''Sigulda'') en Cēsis (''Wenden''), sowel as na die rivier Gauja (''Lyflandse Aa'') in.
[[Lêer:Meyerbaltikum.jpg|duimnael|Die Russiese Oossee-provinsies; in die midde die provinsie van Lyfland (1721–1919)]]
Die oorblywende gedeelte van Lyfland wat aan Pole toegeval het, is in 1772 tydens die Eerste verdeling van die Pole aan die Russiese Ryk toegeken en het deel geword van die provinsie van Vitebsk. Hierdie gebied is in 1919 aan Letland toegeken waar die streek as Letgallen (lett. ''Latgale''). bekend gestaan het
Tydens die Eerste Wêreld Oorlog het die bevolking van die provinsie aan die kanjont van Russland teen Duitsland geveg, wat veral 'n probleem vir die Duitssprekende bevolking geskep het, wat deur die Russe met wantroue bejeën is. Tydens die oorlog het Russland 'n streng transformasieproses begin om die opvoedkundige en kultuurinstellings van die Duitsprekende minderheid te dwing om Russies as voertaal te gebruik. Bosjewistiese opstokers het ook gereelde aanslae op die eienaars van die afgeleë landgoedere geloods.
 
Na die Oktoberrevolusie in 1917 het die Bosjewieke die intelligentia van die Duitsprekende minderheid gevangegeneem en is honderde vooraanstaande burgers vermoor voordat die jeug van die Duissprekende minderheid (meestal ontslane soldate van die Russiese weermag) die Bolsjewieke tot voor St Petersburg kon verdryf in 1919. Soos die volkermoord op die Armeniërs in 1915 vir die wereldwêreld obekendonbekend sou gebly het as Franz Werfel nie die roman "Die vierzig Tage der Musa Dagh" sou gepubliseer het nie, soookso ook het die Roman-trilogie van Siegfried von Vegesack "Eine Baltische Tragödie", die volkemoord aan die Duissprekende minderheid in Lyfland bekendgestel.
 
=== Na die Eerste wêreld oorlog ===
Omdat Lyfland geen uniforme etniese bevolking gehad het, maar hoofsaaklik deur Estoniers en Lette met ßn'n Duitssprekende minderheid bewoon is, is dit na in1918 na die einde van die Eerste WereldoorlogWêreldoorlog in Estland en Letland verdeel. Die streek wat aan Estland toegeken is het geen eie naam gehad nie, terwyl die streek wat aan Lettland toegeken is ''Vidzeme'' (vertaalbaar met ''die middelland'') genoem word – vandaar die verdere vernouing van die begrip Lyfland in die onlangse tyd, waar Lyfland en Vidzeme gelykgestel word.
 
Die groot landgoedere van die DuisprekendeDuitssprekende adel is na die oorlog opgebreek en is die grond aan die Estniese en Lettiese meerderheid toegeken. Omdat die DuisprekendeDuitssprekende minderheid daardeur 'n groot gedeelte van sy ekonomiese basis ontneem is, het 'n groot gedeelte van die minderheid wat oorleef het in daardie tyd DuislandDuitsland toe geemigreergeëmigreer. Estnies en Letties is as amptelike tale van die onderskeie nuwe lande erken.
 
== Middeleeuse stede in Lyfland ==
* Kurd von Schlözer: ''Livland und die Anfänge deutschen Lebens im baltischen Norden''. Wilhelm Hertz, Berlin 1850, [http://books.google.de/books?id=WZotAAAAYAAJ&pg=PA1#PPP7,M1 books.google.de]
* Wolfgang Bender: ''Bernhard II. zur Lippe und die Mission in Livland''. In: Jutta Prieur (Hg.): ''Lippe und Livland. Mittelalterliche Herrschaftsbildung im Zeichen der Rose''. Verlag für Regionalgeschichte, Gütersloh 2008, ISBN 978-3-89534-752-8, S. 147–168.
* Sonja Birli: ''Livland, Liven.'' In: ''Reallexikon der Germanischen Altertumskunde'' (RGA). 2.Auflage. Band 18, Walter de Gruyter, Berlin/New York 2001, ISBN 3-11-016950-9, S.&nbsp;533–535.
 
== Eksterne skakels ==