Verskil tussen weergawes van "Sentrale Moondhede"

geen wysigingsopsomming nie
(Administrateur CommonsDelinker vervang "Vierbund05h.jpg" met "Leaders_of_the_Central_Powers_-_Vierbund.jpg" omrede: File renamed: #2)
[[Lêer:WWI-re.png|thumbduimnael|Deelnemers aan die Eerste Wêreldoorlog: die Sentrale Moondhede en hul kolonies is in oranje, die [[Geallieerdes]] en hul kolonies in groen en die neutrale lande in grys.]]
[[Lêer:Leaders of the Central Powers - Vierbund.jpg|thumbduimnael|Die leiers van die Sentrale Moondhede:
Keiser [[Wilhelm II van Duitsland|Wilhelm II]] ([[Duitse Keiserryk]])
Keiser [[Frans Josef I van Oostenryk|Frans Josef I]] ([[Oostenryk-Hongarye]])
Sultan [[Mehmet V]] ([[Ottomaanse Ryk]])
Tsar [[Ferdinand I van Bulgarye|Ferdinand I]] ([[Bulgarye]])]]

Die '''Sentrale Moondhede''' ([[Duits]]: ''Mittelmächte''; [[Hongaars]]: ''Központi hatalmak''; [[Turks]]: ''İttifak Devletleri'' of ''Bağlaşma Devletleri''; [[Bulgaars]]: Централни сили, ''Tsentralni sili'') was een van die twee strydende faksies in die [[Eerste Wêreldoorlog]] (1914–'18). Die alliansie het ontstaan uit die [[Drievoudige Verbond]] van [[1882]] en het geveg teen die [[Geallieerdes van die Eerste Wêreldoorlog|Geallieerde Magte]] wat ontstaan het uit die [[Drievoudige Entente]].

Die Sentrale Moondhede het bestaan uit:<ref name="meyer">{{cite book |title= A World Undone: The Story of the Great War, 1914 to 1918|last= Meyer|first= G.J.|year= 2007|publisher= Delta Trade Paperback|isbn= 0-553-38240-3}}</ref>
* {{vlagland|Oostenryk-Hongarye}}: op 28 Julie 1914 die oorlog betree
* {{vlagland|Duitse Keiserryk}}: op 1 Augustus 1914
* {{vlagland|Ottomaanse Ryk}}: op 2 Augustus 1914 in die geheim; op 29 Oktober 1914 openlik
* {{vlagland|Bulgarye|1878}}: op 14 Oktober 1915

Die naam is afgelei van die ligging van dié lande: al vier het gelê tussen die [[Russiese Ryk]] in die ooste en [[Frankryk]] en die [[Verenigde Koninkryk]] in die weste.
{{Verwysings}}

[[imageLêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://en.wikipedia.org/wiki/Central_Powers:Central Powers|Engelse Wikipedia]]

[[Kategorie:Eerste Wêreldoorlog]]