Kirgisiërs: Verskil tussen weergawes

25 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Taal
k (Winstonza het bladsy Kirgiese na Kirgisiërs oor 'n aanstuur geskuif: Regte Afrikaans)
(Taal)
</div>
| onderskrif =
| groep = KirgieseKirgisiërs
| bevolking = ca. 4,5 miljoen
| plek = {{vlagland|Kirgisië}} ~3,8 miljoen<ref>{{ru}} {{cite web|url=http://24.kg/community/68134-za-poslednie-10-let-yetnicheskaya-struktura.html|title=За последние 10 лет этническая структура Кыргызстана претерпела значительные изменения|accessdate=10 Maart 2016}}</ref><br />
 
[[Lêer:Богатый киргизский охотник с соколом.jpg|duimnael|links|''Ryk Kirgisiese jagter met 'n valk'' – skildery deur Vasili Veresjtsjagin in 1871]]
Die '''KirgieseKirgisiërs''' ([[Kirgisies]]e enkelvoud: Кыргыз/''Kyrgyz'', meervoud: Кыргыздар/''Kyrgyzdar'') vorm naas die [[Oesbeke]], [[Kasakke]] en [[Turkmene]] die vierde grootste [[Turkse volke|Turkse]] [[etniese groep]] in [[Sentraal-Asië]]. Hulle vorm die titulêre [[nasie]] van [[Kirgisië]], waar hulle sowat 72,6% van dié land se bevolking uitmaak, en praat Kirgisies, 'n [[Turkse tale|Turkse taal]], as [[moedertaal]].
 
Naas KirgieseKirgisiërs leefwoon nog klein minderhede soos Oesbeke (14,4%) en [[Russe]] (6,4%) in Kirgisië. Kirgisiese minderhede leef in lande soos [[Oesbekistan]] (250&nbsp;000), die [[Volksrepubliek van Sjina]] (143&nbsp;500) en [[Rusland]] (103&nbsp;422).
 
Wêreldwyd leefis daar omtrent 4,5 miljoen KirgieseKirgisiërs, waarvan sowat 3,8 miljoen in Kirgisië woon. In die Volksrepubliek van Sjina behoort die KirgieseKirgisiërs tot een van die 56 amptelik erkende etniese groepe ("nasionaliteite"). Hulle leefwoon veral in die Wes-Sjinese outonome gewes van [[Xinjiang]] saam met ander verwante etniese groepe soos [[Oeigoere]], Oesbeke en Kasakke.
 
Die naam van die KirgieseKirgisiërs is moontlik van 40 ([[Turks]]: ''kyrk'' met die meervoud-[[agtervoegsel]] ''-yz'') stamme afgelei wat onder die epiese held Manas verenig is en teen die [[Mongole]] geveg het. Die 40 strale van die son op die [[vlag van Kirgisië]] vertoon hierdie 40 stamme.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.sras.org/news2.phtml?m=483|title=Forty tribes and the 40-ray sun on the flag of Kyrgyzstan|publisher=School of Russian and Asian Studies|accessdate=10 Maart 2016}}</ref><ref>{{en}} {{cite web|title = Kyrgyzstan Flag - colors meaning history of Kyrgyzstan Flag|url = http://kyrgyzstanflag.facts.co/kyrgyzstanflagof/kyrgyzstanflag.php|website = kyrgyzstanflag.facts.co|accessdate = 10 Maart 2016}}</ref> Volgens 'n ander teorie is die naam afgelei van 40 meisies wat krygers geword en waaruit die KirgieseKirgisiërs ontwikkel het.
 
== Verwysings ==