Verskil tussen weergawes van "Getal"

135 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Foto's
(foto: negatiewe-getalle)
(Foto's)
[[Lêer:Maya.svg|duimnael|regs|Getalstelsel van die Maya's.|142x142px]]
[[Lêer:Natuurlike getalle.jpg|duimnael|261x261px|Natuurlike getalle]]
 
'n '''Getal''' is 'n aantal of hoeveelheid wat in 'n [[syfer]] (soos [[een|1]], [[twee|2]], [[drie|3]], [[syfer|…]]), of 'n reeks daarvan, uitgedruk word. Getalle kan ook in woorde uitgedruk word, soos [[een]], [[twee]], [[drie]],.... Getalle word gebruik om mee te tel en om somme mee uit te werk.
 
 
Hoe eenvoudiger jy jou tegniek om te halveer en verdubbel hou, hoe minder onnodige foute sal jy maak.
[[Lêer:Getallelyn.jpg|duimnael|446x446px]]
 
== Negatiewe getalle ==
[[Lêer:Getallelyn.jpg|duimnael|446x446px]]'n Negatiewe getal is 'n nommer met 'n minus teken voor hom.
 
'''Kyk na hierdie getallelyn:'''
 
Pieter het by die Stormsrviermond 'n reksprong gaan doen (''bungy jump''). Die rivier is 216 meter onder die brug (-216 m). Met die sprong het die water geraak en die rek het hom 27 m terug die lug ingeskiet. Hoe ver het hy onder die brug gaan draai, toe die rek hom teruggeskiet het? ____
[[Lêer:Pascaltriangle.png|duimnael|Pascal se driehoek]]
 
== Pascal se driehoek ==
919

wysigings