Verskil tussen weergawes van "Joon van Rooy"

79 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Ds. P.J. Meyer het ná sy dood as volg van prof. Van Rooyen getuig: "Prof. J.C. van Rooy het as volksman en kultuurleier die Calvinisties-Christelike grondslag en inhoud van die Afrikaanse kultuurstrewe steeds duidelik vertolk, omlyn, doelgerigte leiding daaraan gegee en daarvoor geesdrif gewek. Daarby het hy hom veral beywer vir die eenheid van sy volk as voorwaarde vir die volbrenging van sy Godgestelde roeping."
 
Hy is op [[29 Augustus]] [[1954]] oorlede toe hy 64 was. Hy was getroud met Rachel Aletta, prof. [[Jan Lion Cachet]] se jongste dogter.
 
== Bronne ==
85 889

wysigings