Verskil tussen weergawes van "Faye Dunaway"

912 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Bygewerk
("Faye_Dunaway_and_Warren_Beatty_in_Bonnie_and_Clyde.JPG" is verwyder omdat dit in Commons deur Jcb verwyder is omrede: Copyright violation: Claimed as free image due to American publication without a copyright notice, but)
(Bygewerk)
{{Inligtingskas Akteur
| Naam = FayeDorothy Dunaway
| Beeld = Faye Dunaway Cannes 2011.jpg
| Beeldbeskrywing =
| Beeldonderskrif = Dunaway in 2011 by die [[Cannes-rolprentfees]].
| Geboortenaam = Dorothy Faye Dunaway
| GeboortedatumAlias = {{GDEO|1941|1|14}}
| Geboortedatum = {{Geboortedatum en ouderdom|1941|1|14}}
| Aktiewe jare = 1962-tans
| Geboorteplek = Bascom, [[Florida]], [[Verenigde State]]
}}
| Nasionaliteit = {{vlagland|Verenigde State}}
| Sterftedatum =
| Sterfteplek =
| Ouers = Grace April (née Smith)<br />John MacDowell Dunaway, Jr.
| Lewensmaat = Peter Wolf (1974–79)<br />Terry O'Neill (1983–87)
| Kinders = Liam O'Neill (* 1980)
| Skool =
| Universiteit =
| Beroep = Aktrise
| Aktiewe jare = 1962-tans1962–''hede''
| Noemenswaardige rolprente =
| Webwerf =
| imdb = 1159
| Toekennings =
}}
 
'''Dorothy Faye Dunaway''' (gebore op [[14 Januarie]] [[1941]]) is ’n [[Amerika]]anse [[aktrise]] wat veral bekend is vir haar rolprentrolle van die 1960's af.
 
== Loopbaan ==
[[BeeldLêer:Faye Dunaway - 1971 - PBS.JPG|thumbduimnael|links|180px|In die 1971-toneelstuk ''Hogan's Goat''.]]
[[Lêer:PL Balladyna Faye Dunaway Mirosław Baka dir Dariusz Zawiślak photo Marcin Morawiecki.jpg|duimnael|links|180px|Saam met Mirosław Baka in ''Balladyna''.]]
 
Dunaway se loopbaan het in die vroeë 1960's op [[Broadway]] begin. Sy het haar rolprentdebuut in die 1967-fliek ''The Happening'' gemaak, ook met [[Anthony Quinn]], en dit is gevolg deur 'n byspelerrol in die prent ''Hurry Sundown'' (ook 1967), met [[Michael Caine]] en [[Jane Fonda]] as medespelers.
 
Dunaway se loopbaan het in die vroeë 1960's op [[Broadway]] begin. Sy het haar rolprentdebuut in die 1967-fliek ''The Happening'' gemaak, ook met [[Anthony Quinn]], en dit is gevolg deur 'n byspelerrol in die prent ''Hurry Sundown'' (ook 1967), met [[Michael Caine]] en [[Jane Fonda]] as medespelers.
 
In dieselfde jaar nog het sy beroemd geraak danksy haar rol as Bonnie in die rampokkerprent ''Bonnie and Clyde'', ook met [[Warren Beatty]] as Clyde. Die prent was omstrede, maar ’n groot treffer. Volgens ''Newsweek'' was Dunaway se spel "die openbaring van die jaar" en die tydskrif het haar met die aktrise [[Marilyn Monroe]] vergelyk.<ref>Hoofartikel, Newsweek, 4 Maart 1968 | http://magazines.famousfix.com/tpx_2785307/newsweek-magazine-united-states-4-march-1968/</ref> Die fliek is vir 10 pryse benoem, onder meer [[Oscar]] vir beste prent en vir beste aktrise (vir Dunaway, maar sy het teen [[Katharine Hepburn]] verloor). Dunaway het wel die [[Bafta]] vir die mees belowende nuweling gewen.
Dunaway het drie [[Golden Globe]]s, ’n [[Bafta]] en ’n [[Emmy]] gewen, en was die eerste ontvanger van ’n Leopard Club-prys op die Locarno-rolprentfees. In 2011 het die [[Frankryk|Franse]] regering haar ’n offisier van die land se Orde van Kuns en Lettere gemaak.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
* {{IBDB naam|38666}}
* {{CommonsKategorie-inlyn|Faye Dunaway}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Faye Dunaway|Engelse Wikipedia]]
 
{{DEFAULTSORT:Dunaway, Faye}}