Verskil tussen weergawes van "Piran"

781 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Piran''' ([[Italiaans]]: ''Pirano'') is 'n dorpie in die suidweste van [[Slowenië]] aan die Golf van Piran in die [[Adriatiese See]]. Dit is een van drie belangrike stede in Istrië in Slowenië. Die dorp is ryk aan [[Medieval architecture|middeleeuse argitektuur]] met smal strate en kompakte huise. Piran is die administratiewe sentrum van die omgewing en een van Slowenië se hoof toeriste-aantreklikhede. Tot die middel van die 20ste eeu was Italiaans die dominante taal, maar soos wat die demografie verskuif het, het dit plek gemaak vir Sloweens.
'''Piran''' ([[Italiaans]]: ''Pirano''
[[Category:Articles containing Italian-language text|Category:Articles containing Italian-language text]]
) is 'n dorpie in die suidweste van [[Slowenië]] aan die Golf van Piran in die [[Adriatiese See]]. Dit is een van drie belangrike stede in Istrië in Slowenië. Die dorp is ryk aan [[Medieval architecture|middeleeuse argitektuur]] met smal strate en kompakte huise. Piran is die administratiewe sentrum van die omgewing en een van Slowenië se hoof toeriste-aantreklikhede. Tot die middel van die 20ste eeu was Italiaans die dominante taal, maar soos wat die demografie verskuif het, het dit plek gemaak vir Sloweens.

== Geskiedenis ==

== Kultuur en onderwys ==
Piran is die geboorteplek van die komponis en violis [[Giuseppe Tartini]], wat 'n belangrike rol gespeel het in die vorming van Piran se kulturele erfenis. Die dorp se belangrikste plein, Tartini-plein ([[Sloweens]]: ''Tartinijev trg'', [[Italiaans]]: ''Piazza Tartini''), is na hom vernoem. In 1892 met die 200ste herdenking van sy geboorte is 'n monument ter herdenking van Tartini in Piran opgerig. Die Venesiese kunstenaar Antonio Dal Zotto is aangestel om 'n brons standbeeld te maak wat groter as lewensgrootte is. Hierdie werk is in 1896 op sy voetstuk gemonteer. Die standbeeld oorheers die plein wat aan die voet van die Katedraal van die [[Saint George|Heilige George]] geleë is. Die skilder Cesare Dell D'acqua is ook in Piran gebore.
[[Category:Articles containing Slovene-language text|Category:Articles containing Slovene-language text]]
, [[Italiaans]]: ''Piazza Tartini''
[[Category:Articles containing Italian-language text|Category:Articles containing Italian-language text]]
), is na hom vernoem. In 1892 met die 200ste herdenking van sy geboorte is 'n monument ter herdenking van Tartini in Piran opgerig. Die Venesiese kunstenaar Antonio Dal Zotto is aangestel om 'n brons standbeeld te maak wat groter as lewensgrootte is. Hierdie werk is in 1896 op sy voetstuk gemonteer. Die standbeeld oorheers die plein wat aan die voet van die Katedraal van die [[Saint George|Heilige George]] geleë is. Die skilder Cesare Dell D'acqua is ook in Piran gebore.

Piran is die setel van die Euro-Mediterreense Universiteit van Slowenië (EMUNI), wat in 2008 as een van die kulturele projekte van die Barcelona Proses: Unie vir die Middellandse see gestig is. Die Piran Kusgalerye, 'n openbare instelling wat uit 'n groep van ses openbare kontemporêre kuns galerye bestaan, is in Piran gebaseer.<ref>[http://www.culture.si/en/Obalne_galerije_-_Coastal_Galleries "Obalne galerije - Coastal Galleries"]. </ref>
[[Category:All articles with unsourced statements|Category:All articles with unsourced statements]]
[[Category:Articles with unsourced statements from November 2015|Category:Articles with unsourced statements from November 2015]]

== Geografie en klimaat ==

Aan die oostekant van die dorp, langs die noordelike kuslyn (in die rigting van Strunjan) is daar 'n klein toeristenedersetting genaamd Fiesa. Piran en Fiesa word strandlangs deur 'n wandelroete verbind. Piran het 'n vogtige subtropiese klimaat met warm somers en koel, nat winters. Sneeu is uitsonderlik.
[[Category:All articles with unsourced statements|Category:All articles with unsourced statements]]
[[Category:Articles with unsourced statements from November 2015|Category:Articles with unsourced statements from November 2015]]

== Demografie ==
22 781

wysigings