Verskil tussen weergawes van "Piran"

1 greep bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
"vernoem" is die idiomaties-korrekte woord, nie "genoem" nie.
k ("vernoem" is die idiomaties-korrekte woord, nie "genoem" nie.)
 
== Kultuur en onderwys ==
Piran is die geboorteplek van die komponis en violis [[Giuseppe Tartini]], wat 'n belangrike rol gespeel het in die vorming van Piran se kulturele erfenis. Die dorp se belangrikste plein, Tartini-plein ([[Sloweens]]: ''Tartinijev trg'', [[Italiaans]]: ''Piazza Tartini''), is na hom genoemvernoem. In 1892 met die 200ste herdenking van sy geboorte is 'n monument ter herdenking van Tartini in Piran opgerig. Die Venesiese kunstenaar Antonio Dal Zotto is aangestel om 'n brons standbeeld te maak wat groter as lewensgrootte is. Hierdie werk is in 1896 op sy voetstuk gemonteer. Die standbeeld oorheers die plein wat aan die voet van die Katedraal van Sint George geleë is. Die skilder Cesare Dell D'acqua is ook in Piran gebore.
 
Piran is die setel van die Euro-Mediterreense Universiteit van Slowenië (EMUNI), wat in 2008 as een van die kulturele projekte van die Barcelona Proses: Unie vir die Middellandse See gestig is. Die Piran Kusgalerye, 'n openbare instelling wat uit 'n groep van ses openbare kontemporêre kuns galerye bestaan, is in Piran gebaseer.<ref>[http://www.culture.si/en/Obalne_galerije_-_Coastal_Galleries "Obalne galerije - Coastal Galleries"]</ref>
76

wysigings