Verskil tussen weergawes van "Piran"

1 greep verwyder ,  4 jaar gelede
k
Hirdie komma is nie gebruiklik in Afrikaans nie en is dus verwyder.
k ("vernoem" is die idiomaties-korrekte woord, nie "genoem" nie.)
k (Hirdie komma is nie gebruiklik in Afrikaans nie en is dus verwyder.)
[[Lêer:TartinjevTrg.JPG|duimnael|links|Tartini-plein soos dit vandag lyk]]
[[Lêer:Piran harbour Tartini trg.jpg|duimnael|links|Piran se hawe]]
In die voor-Romeinse era, is die heuwels in die Piran-gebied deur Illiriese Histri-stamme wat boere, jagters en vissers was, bewoon. Hulle was ook seerowers wat die Romeinse handel in die noordelike Adriatiese see ontwrig het.<ref name="touristpage">[https://web.archive.org/web/20041103041500/http://www.portoroz.si/EN/default.asp?id=546 "More about Piran"].</ref>
 
Die Piran-skiereiland is in 178 en 177 v.C. by die [[Romeinse Ryk]] ingesluit en in die daaropvolgende jare ontwikkel deur landelike huise (''villae rusticae'') te bou.
76

wysigings