Verskil tussen weergawes van "Hendrik de Cock"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Hendrik de Cock.jpg|duimnael|regs|200px|Hendrik de Cock.]]
 
Ds. '''Hendrik de Cock''' ([[Veendam]], [[Groningen (provinsie)|provinsie Groningen]], [[Nederland]], [[12 April]] [[1801]] – [[Groningen (munisipaliteit)|Groningen]], [[14 November]] [[1842]]) was die vader van die Afskeiding van 1834, waaruit die Christelike AfgeskeideAfgeskeie Gereformeerde Kerk in Nederland ontstaan het.
 
== Herkoms, opleiding, predikant ==
Later verlaat ds. De Cock Urlum, gaan na Smilde en eindelik in 1837 na Groningen as predikant van die Afgeskeidenes, terwyl hy oral heen reis om nuwe gemeentes te stig. Die owerheid het sy optrede met sy krygsmag probeer keer, maar die geweld het die saak van die Afskeiding in werklikheid meer bevorder as gestuit. Intussen het van die lidmate van die Christelike Afgeskeie kerk wat so geweldig van owerheidsweë vervolg is besluit om na Noord-Amerika te verhuis.
 
Ná ds. De Cock se dood op [[14 November]] [[1842]] het ds. H.J. de Wind, AfgeskeideAfgeskeie leraar Leens, ’n lykrede oor hom uitgespreek na aanleiding van Hebreërs 13:7 (''[[Statebybel]]''): "Gedenkt uwer voorgangeren, die u het Woord Gods gesproken hebben; en volgt hun geloof na, aanschouwende de uitkomst hunner wandeling."<ref>{{nl}} [http://www.statenvertaling.net/bijbel/hebr/13.html Bijbel en kunst]. URL besoek op 17 Oktober 2016.</ref>
 
Ds. De Cock is op [[11 Februarie]] [[1824]] getroud met Frouwe Helenius Venema (1803–1889), wat ná sy afsterwe getroud is met die Afgeskeie predikant in Uithuistermeded, ds. H.G. Poelman. Ds. De Cock het vyf kinders nagelaat, van die oudste seun, [[Helenius de Cock]] (1824–1895), in sy vader se voetstappe gevolg het. Hy was 'n vriend van ds. [[Dirk Postma]], onder wie se leiding die Afskeiding in Suid-Afrika plaasgevind het. Van Helenius de Cock se 14 kinders het agt volwassenheid bereik en van dié agt het drie na Suid-Afrika geëmigreer, onder wie [[Jantina Böeseken]], die moeder van die geskiedskrywer dr. [[Anna Böeseken|A.J. Böeseken]].
85 665

wysigings