Verskil tussen weergawes van "Abraham Coetsee"

361 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Ds Abraham en mev Hester Coetsee en Hennie.jpg|duimnael|300px|Ds. en mev. Coetsee en hul eersteling, Hennie.]]
 
[[Beeld:Vierdejaarstudente aan die Teologiese Skool Potchefstroom, 1956.jpg|duimnael|regs|300px|Die vierdejaarstudente aan die Teologiese Skool Potchefstroom, 1956. Voor (van links): A.J. Coetsee, W.J.J. du Plessis, L.H. Stavast, J.A.H. van der Vinne en J.A. van Rooy. Agter (van links): A.J.R. Vermeulen, J.H. Van der Walt, A.A. van Dalsen, P.B. de Klerk.]]
 
Ds. '''Abraham Jacobus Coetsee''' ([[Bethulie]], [[Oranje-Vrystaat]], [[12 April]] [[1929]] – [[26 Julie]] [[2015]]) was predikant in drie gemeentes van die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|Gereformeerde Kerk]]: [[Gereformeerde kerk Koedoesrand|Koedoesrand]] 1957–1961, [[Gereformeerde kerk Colesberg|Colesberg]] 1961–1968 en [[Gereformeerde kerk Meyerton|Meyerton]] 1968–1994.
85 863

wysigings