Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Randfontein-Wes"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:NG kerk Randfontein-Wes Peet Schabort.JPG|duimnael|regs|270px|Die kerkgebou van die NG gemeente Randfontein-Wes.]]
 
Die '''NG gemeente Randfontein-Wes''' is 'n gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] in die Sinode vanGoudland (voorheen Wes-Transvaal).
 
Die gemeente is gestig in 1958. Die kerkgebou is geleë by Mopanistraat 3, Homelake, [[Randfontein]]. In 2013 was die leraar ds. T.N. Venter. Daar was in daardie jaar 64 doop- en 402 belydende lidmate.
85 757

wysigings