Seweweekspoort: Verskil tussen weergawes

→‎Naam: Skakel
No edit summary
(→‎Naam: Skakel)
 
== Naam ==
Verskeie teorieë bestaan oor die oorsprong van die naam vir die poort. Die aanneemlikste is dat dit vernoem is na eerw. Louis Zerwick van die Berlynse Sendinggenootskap en waarskynlik werksaam was by Amaliënstein en [[Zoar, Wes-Kaap|Zoar]]. In die volksmond het Zerwickspoort deur die jare heen Seweweekspoort geword, want die bevolking het die [[seweweeksvaring]] geken.
 
== Geskiedenis ==