Verskil tussen weergawes van "Wes-Australië"

(→‎Ekonomie: Verbeter)
(→‎Ekonomie: Skakel)
Wes-Australië se oorsese uitvoere het soveel as 36% van Australië se totaal uitgemaak. Die staat se belangrikste uitvoerprodukte sluit in [[ystererts]], [[aluminium]], [[ru-olie]] en [[vloeibare aardgas]], [[nikkel]], [[goud]], [[ammoniak]], [[graan]], wol asook skape en beeste.
 
Wes-Australië is 'n groot ontginner van bauxiet wat ook verwerk word na [[aluminium]] by drie raffinaderye en meer as 20% van die wêreldwye produksie uitmaak. Die staat is ook die wêreld se derde grootste produsent van ystererts (15% van die wêreldtotaal) en die staat is ook verantwoordelik vir 75% van Australië se jaarlikse produksie van 240 ton goud. [[Diamant]]e word ook ontgin by die [[Argyle diamantmyn]] in die verre noordelike Kimberley-streek. [[Ligniet|Steenkool]] word ook ontgin by [[Collie]] en is die hoof brandstof vir elektrisiteitsopwekking in die staat se suidweste.
 
[[File:2007 Resource production WA-svg.svg|thumb|right|Oorsig van Wes-Australië se hulpbronkomoditeite]]