Verskil tussen weergawes van "Asterales"

151 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Taksoboks
{{Taxobox
| name = Asterals''Asterales''
| titelweergawe = ''Asterales''
| image = A_sunflower.jpg
| image_width = 200px
| image_caption = 'n [[Sonneblom]] (''Helianthus annuus'')
| regnum = ''[[Plantae]]''
| divisio = ''[[Magnoliophyta]]''
| classis = ''[[Magnoliopsida]]''
| ordo = '''''Asterales'''''
| ordo_authority = [[John Lindley|Lindl.]] ([[1833]])
| subdivision_ranks = [[Familie (biologie)|Families]]
| subdivision =
* ''[[Alseuosmiaceae]]''
* ''[[Argophyllaceae]]''
* ''[[Asteraceae]]''
* ''[[Calyceraceae]]''
* ''[[Campanulaceae]]''
* ''[[Goodeniaceae]]''
* ''[[Menyanthaceae]]''
* ''[[Pentaphragmaceae]]''
* ''[[Phellinaceae]]''
* ''[[Rousseaceae]]''
* ''[[Stylidiaceae]]''
}}
 
Die '''''Asterales''''' is 'n [[orde (biologie)|orde]] van blomdraende plante wat die groot [[familie (biologie)|familie]] ''[[Asteraceae]]'' ([[sonneblom]]me, [[madeliefie]]s, [[distel]]s, ens.) asook ander verwante families insluit.
 
[[Spesie]]s van hierdie orde kom wêreldwyd voor, insluitende woestyne en ysbedekte gebiede. Die meeste is kruidagtige spesies, hoewel 'n klein aantal [[boom|bome]] (soos die ''Lobelia deckenii'' en ''Dendrosenecio'') en [[struik]]e ook teenwoordig is. Dit blyk dat alle ''Asterales'' uit 'n gemeenskaplike voorouer ontwikkel het en hulle deel sekere morfologiese en biochemiese eienskappe.
Die orde bevat tans elf families. Die grootste hiervan is die ''Asteraceae'', met ongeveer 25 000 spesies, en die ''Campanulaceae'', met ongeveer 2 000 spesies. Die oorblywende families het gesamentlik minder as 500 spesies.
 
* ''[[Alseuosmiaceae]]''
* ''[[Argophyllaceae]]''
* ''[[Asteraceae]]'' - madeliefies en distels
* ''[[Calyceraceae]]''
* ''[[Campanulaceae]]''
* ''[[Goodeniaceae]]''
* ''[[Menyanthaceae]]''
* ''[[Pentaphragmaceae]]''
* ''[[Phellinaceae]]''
* ''[[Rousseaceae]]''
* ''[[Stylidiaceae]]''
 
== Eksterne skakels ==
22 781

wysigings