Groepering (fotografie): Verskil tussen weergawes

k
verbeter uitleg, spelling
No edit summary
k (verbeter uitleg, spelling)
 
=== Beligtingsgroepering ===
<gallery mode=packed heights=160px140px>
File:StLouisArchMultExpEV-4.72.JPG|-4 stop
File:StLouisArchMultExpEV-1.82.JPG|-2 stop
[[Lêer:CanonEOS100ViewfinderInfo.JPG|duimnael|350px|'n Canon EOS 100 se soekinligting met AEB]]
 
Meeste professionele en gevorderde amateurkameras, insluitend [[digitale kamera]]s, kan 'n reeks gegroepeerde foto's outomaties skiet, terwyl selfs die goedkoper soort 'n minder gerieflikwgerieflike, maar nog steeds effektiewe handbeligtingverstelling het.
 
Beligtingsgroepering word aangeduiaanbeveel vir die skiet van hoë-kontras onderwerpe en/of media met 'n beperkte dinamiese omvang, soos deursigtigheidsfilm of CCD sensors in baie digitale kameras.
 
Beligtingsgroepering word ook gebruik vir die skep van vervaag-in of vervaag-uit-effekte, byvoorbeeld in samewerking met multi-visie skyfievertonings, of in kombinasie vanmet [[veelvoudige beligting]] of flits.
 
Beelde vervaardigwat met behulp van beligtingsgroepering vervaardig is, word dikwels gekombineer in die na-verwerking om 'n hoë dinamiese omvangbeeld te skep wat bloot verskillende dele van die beeld verskillend belig het.
 
=== Fokusgroepering ===
[[Lêer:Focus_stacking_Tachinid_fly.jpg|senter|duimnael|700px800px|'n Reeks beelde toon 'n fokusgroepering. Die linkerbeeld toon 'n enkele skoot geneem op [[F-nommer|{{f/}}10]] met die funksieskopdele van die vlieg naaste aan die kamera. Die middelste beeld toon die kenmerke verste van die kamera. Die beeld op die regterkant toon 'n fokusstapel: 'n reeks van ses toenemend-gefokusde beelde van die vlieg om 'n saamgestelde beeld met behulp van CombineZM te vorm.]]
 
Fokusgroepering is nuttig in situasies met 'n beperkte [[velddiepte]], soos makrofotografie, waar 'n mens 'n reeks blootstellings wil neem, maar met verskillende posisies van die fokale vlak eksperimenteer en daarna die een te kies wat die grootste gedeelte van die onderwerp in fokus het, of 'n kombinasie van die in-fokus gedeeltes van verskeie blootstellings digitaal gemanipuleer (fokusstapel). Die in-fokus gedeeltes isword dan "gestapel";, dus gekombineer in 'n enkele beeld. Fokusstapeling is 'n uitdaging, omrede die onderwerp steeds staties moet bly, en soos die fokuspunt verander, verander die vergroting (en posisie) van die beelde. Dit moet dan reggestel word met 'n geskikte toepassing, deur die transformasie van die beeld.
 
Fokusstapeling is 'n uitdaging, omrede die onderwerp nog steeds staties moet bly, en soos die fokuspunt verander, verander die vergroting (en posisie) van die beelde. Dit moet dan reggestel word met 'n geskikte toepassing, deur die manipulering van die beeld.
 
[[Kategorie:Fotografiese tegniek]]
109 473

wysigings