Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
 
=== Vroeë lewe en opleiding ===
Pieter Georg du Plessis is op 14 Julie 1934 as die jongste van drie kinders en enigste seun van die onderwyser Frikkie du Plessis op [[Boshof]] in die [[Vrystaat]] gebore. Sy ouer susters is Nettie en Miemie. Hy begin sy skoolopleiding op die plaasskool by Kameelpan, en gaan vanaf sy negende jaar na die skool op [[Cornelia]], waar sy vader Engels onderwyserEngelsonderwyser was. Hy voltooi sy standerd nege en matriek dan aan die Hoër Volkskool Heidelberg. Op skool speel hy tennis, rugby en krieket, neem deel aan die skietvereniging en is leier van die Christelike Studente VerenigingStudentevereniging (CSV). In standerd nege word ʼn gedig van hom in ''[[Huisgenoot|Die Huisgenoot]]'' gepubliseer. Hy studeer verder aan die [[Universiteit van Pretoria]] waar hy in [[1955]] die'n B.A.-graad behaal met Afrikaans-Nederlands en [[Geskiedenis]] as hoofvakke. Op universiteit neem hy deel aan verskeie van die studentebedrywighede en is onder andere lid van die Afrikaanse Studentebond, die Na-uurse Sosiale Raad en is hy assistent -veldkornet van die [[Voortrekkers (organisasie)|Voortrekkers]] vir die Christiaan de Wet-kommando aan die [[Laerskool Pretoria-Oos]].
 
=== Verdere studie en begin van loopbaan ===
84 231

wysigings