Verskil tussen weergawes van "Getal"

4 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Foto's)
[[Lêer:Maya.svg|duimnael|regs|Getalstelsel van die Maya's.|142x142px]]
[[Lêer:Natuurlike getalle.jpg|duimnael|261x261px|Natuurlike getalle]]
 
'n '''Getal''' is 'n aantal of hoeveelheid wat in 'n [[syfer]] (soos [[een|1]], [[twee|2]], [[drie|3]], [[syfer|…]]), of 'n reeks daarvan, uitgedruk word. Getalle kan ook in woorde uitgedruk word, soos [[een]], [[twee]], [[drie]],.... Getalle word gebruik om mee te tel en om somme mee uit te werk.
 
Dalk is die 2de manier bietjie meer omslagtig, maar dis baie belangrik dat '''''jy vir jou 'n metode kry wat jy verstaan en kan gebruik'''''!![[Lêer:Getal-vierkante5x5.jpg|duimnael|500x500px]]'''Vierkante'''
[[Lêer:Vermenigvuldigingstabel.jpg|duimnael|301x301px|In die vermenigvuldigingstabel, is al die vierkantsgetalle ingekleur.]]
''<nowiki/> 'n Getal met homself vermenigvuldig, gee die vierkantsgetal'', bv.
 
2 x 2 = 4 jy kan dit ook so skryf 2² = 4
Is 23 456 deelbaar deur 2. Dis mos moeiliker ne?
 
Die antwoord is ja, 23 456 is deelbaar deur 2, want dis 'n ewe getal.
 
==== Die deelbaarheids toets vir 2 ====
1. 'n Getal is deelbaar deur 2 as dit 'n ewe getal is.
 
 
Is die volgende getalle deelbaar deur 2?
* 348 – ja, want 8 is 'n ewe getal
* 22 670 – ja, want 70 is 'n ewe getal
 
==== Die deelbaarheids toets vir 5 ====
'n Getal is deelbaar deur 5 as die laaste syfers gelyk is aan 0 of 5.
 
Is die volgende getalle deelbaar deur 5?
* 225 – ja, want die laaste syfer is 'n 5.
* 12 450 – ja, want die laaste syfer is 'n 0.
* 3 457 – nee, want die laaste syfer is 'n 7.
 
==== Die deelbaarheidstoets vir 10 ====
'n Syfer is deelbaar deur 10 as die laaste syfer 'n 0 is
 
Is die volgende getal deelbaar deur 10?
* 340 – ja, want die laaste syfer is 'n 0.
* 23 345 560 – ja, want die laaste syfer is 'n 0.
* 56 238 – nee, want die laaste syfer is nie 'n 0 nie.
 
==== VASLEGGING ====
* Is 568 deelbaar deur 2?
* Is 34 560 deelbaar deur 10?
* Is 45 678 902 deelbaar deur 10?
 
==== Die deelbaarheidstoets vir 3 ====
'n Getal is deelbaar deur 3 as die som van sy syfers deelbaar is deur 3. Kom weer!
 
 
Hoe eenvoudiger jy jou tegniek om te halveer en verdubbel hou, hoe minder onnodige foute sal jy maak.
 
== Negatiewe getalle ==
[[Lêer:Getallelyn.jpg|duimnael|446x446px]]'n Negatiewe getal is 'n nommer met 'n minus teken voor hom.
'n Negatiewe getal is 'n nommer met 'n minus teken voor hom.
 
'''Kyk na hierdie getallelyn:'''
* Tel 11 by
* Halveer die antwoord
* Trek die oorsrponklikeoorspronklike getal afWataf. Wat is jou antwoord? ____
Kies 'n ander getal en doen dieselfde berekening.
Wat is jou antwoord? ____
'''6. Doen nou 'n paar met die sakrekenaar en kyk of jy 'n patroon kan sien.'''
 
'''7. Nou kan ons moontlik aan 'n reelreël begin dink, maar kom ons kyk of dit altyd gebruik kan word (raai eers voordat jy die antwoord uitwerk).'''
 
'''Watter van die volgende getalle is deelbaar deur 9?'''