Verskil tussen weergawes van "Netvlies"

115 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
taalversorging en skakels
(Nuwe bladsy geskep met 'Die '''netvlies''' (ook retina genoem), is die binneste laag van die oog wat kelkievormig van agter na voor tot by die siliaarliggaam strek. Die retina bestaan uit ligsen...')
 
(taalversorging en skakels)
Die '''[[netvlies]]''' (ook [[retina]] genoem), is die binneste laag van die [[oog]] wat kelkievormig van agter na voor tot by die [[siliaarliggaam]] strek. Die retina bestaan uit ligsensitiewe reseptororgaantjies, wat as [[keëltjies]] en [[stafies]] bekend staan. Die orgaantjies bevat [[pigmente]] wat deur lig in chemiese stowwe opgebreek word vir die opwekking van [[senu-impulse]] wat vir vertolking na die [[brein]] gelei word. Benewens die reseptors, is daar ´n pigmente-laag teenaan die [[choroïed]] wat verhoed dat die ligstrale versprei. Die retina is baie dun en kan net soos nat kladpapier by hantering skeur.
[[Kategorie:Saadjies]]
[[Kategorie:Oog]]
[[Kategorie:Mediese vakbegrippe]]
2 215

wysigings