Verskil tussen weergawes van "Netvlies"

250 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(taalversorging en skakels)
[[Lêer:Oogbol.png|duimnael|Deursnee van 'n oog<br />
Die '''[[netvlies]]''' (ook [[retina]] genoem), is die binneste laag van die [[oog]] wat kelkievormig van agter na voor tot by die [[siliaarliggaam]] strek. Die retina bestaan uit ligsensitiewe reseptororgaantjies, wat as [[keëltjies]] en [[stafies]] bekend staan. Die orgaantjies bevat [[pigmente]] wat deur lig in chemiese stowwe opgebreek word vir die opwekking van [[senu-impulse]] wat vir vertolking na die [[brein]] gelei word. Benewens die reseptors, is daar ´n pigmente-laag teenaan die [[choroïed]] wat verhoed dat die ligstrale versprei. Die retina is baie dun en kan net soos nat kladpapier by hantering skeur.
[[netvlies]]&nbsp;(retina),
[[Kategorie:Saadjies]]
[[Iris (anatomie)|reënboogvlies]]&nbsp;(iris),
[[Kategorie:Oog]]
[[horingvlies]]&nbsp;(cornea),
[[Kategorie:Mediese vakbegrippe]]
[[geel vlek|geel&nbsp;vlek]]&nbsp;(macula&nbsp;lutea),
[[Nervus opticus|oogsenuwee]],
[[ooglens|lens]],
[[pupil (anatomie)|pupil]]
]]
 
Die '''[[netvlies]]''' (ook [['''retina]]''' genoem), is die binneste laag van die [[oog]] wat kelkievormig van agter na voor tot by die [[siliaarliggaam]] strek. Die retina bestaan uit ligsensitiewe reseptororgaantjies, wat as [[keëltjies]] en [[stafies]] bekend staan. Die orgaantjies bevat [[pigmente]] wat deur lig in chemiese stowwe opgebreek word vir die opwekking van [[senu-impulse]] wat vir vertolking na die [[brein]] gelei word. Benewens die reseptors, is daar ´'n pigmente-laag teenaan die [[choroïed]] wat verhoed dat die ligstrale versprei. Die retina is baie dun en kan net soos nat kladpapier by hantering skeur.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Saadjies]]