Verskil tussen weergawes van "Anna Bliss"

104 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Ds Andrew Murray, die graduandi van die Hugenote-kollege van 1912 en die twee prinsipale.jpg|duimnael|regs|250px|Ds. [[Andrew Murray]], die stigter van die Hugenote-seminarie, by die graduandi van 1912 en die twee prinsipale, drr. [[Abbie Park Ferguson|Ferguson]] en Bliss.]]
 
[[Beeld:Bliss Hall, Wellington.jpg|duimnael|regs|300px|Die koshuis Huis Bliss op Wellington is na mej. Bliss genoem. Dis in 1904 opgerig. Ná 'n brand in 2000 waarin net die fasade bly staan het, is dit herbou. Op [[13 Mei]] [[2008]] is ook die boonste twee verdiepings van Huis Cummings in 'n brand in puin gelê.]]
 
'''Anna Elvira Bliss''' (Jericho, [[Vermont]], [[Verenigde State van Amerika|VSA]], [[14 Januarie]] [[1843]] – [[Wellington, Wes-Kaap|Wellington]], [[Kaapland]], [[Suid-Afrika]], [[25 Junie]] [[1925]]) was prinsipale aan die [[Hugenote-kollege|Hugenote-universiteitskollege]].
84 871

wysigings