Verskil tussen weergawes van "C (programmeertaal)"

2 027 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Afdelings bygevoeg oor Geheue , Biblioteke en Verwante Programeertale. Kort baie uitbreiding.
(opruim)
(Afdelings bygevoeg oor Geheue , Biblioteke en Verwante Programeertale. Kort baie uitbreiding.)
=== Skikkings ===
Skikkings in C is gewoonlik van 'n vaste grootte en tipe soos gedefinieerd teen saamsteltyd.
 
== Geheuebestuur ==
'n Kritiese funksionaliteit van 'n programeringstaal is om die bestuur van geheue en stoor van objekte te beheer. C bied drie maniere om geheue toe te ken vir objekte.
* Statiese geheue toekenning : geheue for die objek word toegeken by saamsteltyd.
* Outomatiese geheue toekenning: tydelike objekte kan op die ''stack'' gestoor word en die hulle geheue word outomaties vrygestel en geherbruik na die die funksieblok waarin hulle verklaar is klaar uitgevoer is.
* Dinamiese geheue toekening: segmente van geheue van arbitrêre geheue kan toegeken word tyden die uitvoer van die program deur gebruik te maak van funksies soos <code>malloc</code> wat geheue kry vanaf die ''heap.'' Hierdie geheue bly egter in gebruik totdat hulle weer gereed gestel word vir gebruik met <code>realloc</code> of <code>free</code>.
Die drie metodes om geheue te bestuur het verskillende voordele en nadele.
 
== Biblioteke ==
Die C programmeertaal gebruik biblioteke as sy hoofmetode van uitbreiding. In C is 'n biblioteek n stel funksies wat behou word in 'n enkel argief lêer.
 
Die mees algemeenste C bibliokteek is die C standaard biblioteek wat gespesifiseer word deur die ISO en ANSI C standarde. Hierdie biblioteek kom met elke C implementering , terwyl sekere implementerings vir beperkte rekenaarstelsels partykeer net 'n onderafdeling van die biblioteek bevat. Die biblioteek ondersteuen intree en afvoer , geheue toekenning , wiskunde, karaktering ''strings'' en tydwaardes.
 
Biblioteke vir ander programmeertale word gereeld in C gesrkyf aangsein die C saamestellers effektiewe objekkode genereer. Die programmeerders sal dan koppelstelsels in die biblioteek skep sodat die roetines in hoërvlaktale soos [[Java]] , [[Perl]] of [[Python (programmeertaal)|Python]] gebruik kan word.
 
== Verwante programmeertale ==
C het direk of indirek baie tale beïnvloed soos byvoorbeeld C# , D , Go , Java , JavaScript , Limbo , LPC , Perl , PHP , Python en Unix's C shell. Die grootste invloed van C was die sintaks.
 
== "Hello, world!" Voorbeeld ==
95

wysigings