Verskil tussen weergawes van "Trekklavier"

269 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
'n '''Trekklavier''' is 'n [[musiekinstrument]], 'n groot [[konsertina]] met klawers soos 'n [[klavier]]. Dit staan ook bekend as 'n ''akkordeon''.
[[Lêer:Nico Carstens in 2004.jpg|duimnael|links|220px|Nico Carstens op sy trekklavier in 2004.]]
Die bekendste trekklavierspeler wat Suid-Afrka opgelewer het, was [[Nico Carstens]] (*1926–†2016). Hy het meer as 1200 liedjies geskryf en op die trekklavier gespeel.
 
== Sien ook ==
85 871

wysigings