Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Skuilnaam bygevoeg
[[Lêer:Die Goeie ou tyd 1944.jpg|duimnael|250px|[[Gert van den Bergh]], [[Paula Styger]], [[Pierre de Wet]] en Anna Neethling-Pohl in 'n toneel uit Sita se Die Goeie ou tyd (1944).]]
 
'''Anna Neethling-Pohl''' (1906-1992) was 'n [[Afrikaans]]e aktrise en skrywer wat op die verhoog en in rolprente opgetree het, sy lewer ook skryfwerk ook onder die skuilnaam A.P. Niehaus. Sy het in meer as 50 verhoogproduksies en hoofrolle opgetree, en 7 van [[Shakespeare]] se dramas na Afrikaans vertaal. Sy het ook verskeie romans gepubliseer waarvoor sy die Langenhoven-prys in 1926 en die Vaderland-prys in 1937 ontvang het. In 1948 ontvang sy 'n Erepenning vir Toneelspel van die [[Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns]].<ref>[http://esat.sun.ac.za/index.php/Anna_Neethling-Pohl Anna Neethling-Pohl se profiel op ESAT], besoek op 13 Desember 2012</ref><ref>[http://www.beeld.com/Vermaak/Nuus/Anna-Neethling-Pohl-enkele-hoogtepunte-20120903 Anna Neethling-Pohl: enkele hoogtepunte], [[Beeld]], 3 September 2012</ref>
 
== Biografie ==
824

wysigings