Verskil tussen weergawes van "Clive Derby-Lewis"

Hersien
(Hersien)
{{Inligtingskas Ampsbekleër
{{Ampsbekleër Inligtingraampie
| naam = Clive Derby-Lewis
| beeld = CDS at WACL.JPG
| beeldonderskrif = Clive Derby-Lewis in 1990
|beeldgrootte = 240px
|kleinbeeld orde = Raad van die Staatspresident
| termynaanvang = September [[1989]]
|byskrif = Clive Derby-Lewis
| termyneinde = April [[1993]]
|orde = Raad van die Staatspresident
|termyn_begin president = September [[1989Frederik Willem de Klerk]]
|termyn_einde voorganger = April [[1993]]
|visepresident opvolger =
| geboortedatum = {{Geboortedatum|1936|1|22}}
|vise-eersteminister =
|adjunk geboortejaar =
| geboortemaand =
|president = [[Frederik Willem de Klerk]]
| geboortedag =
|orde2 = Parlementslid vir [[Krugersdorp]]
| geboorteplek = [[Kaapstad]], [[Unie van Suid-Afrika]]
|termyn_begin2 = [[1987]]
| sterftedatum = {{Sterfdatum en ouderdom|1936|1|22|2016|11|3}}
|termyn_einde2 = [[1989]]
|adjunk2 sterfteplek = [[AndriesPretoria]], Treurnicht[[Suid-Afrika]]
|party = [[Nasionale Party]]<br />[[Konserwatiewe Party]]
|president2 =
|president3 orde2 = Parlementslid vir [[Krugersdorp]]
| termynaanvang2 = [[1987]]
|president4 =
| termyneinde2 = [[1989]]
|geboorte_datum = [[22 Januarie]] [[1936]]
|geboorte_plek vise2 = [[KaapstadAndries Treurnicht]]
|sterfte_datum voorganger2 =
|strefte_plek opvolger2 =
|kiesafdeling eggenoot = Gaye Derby-Lewis
|beeldgrootte kinders = 240px
|party = [[Nasionale Party]]<br />[[Konserwatiewe Party]]
| alma_mater =
|eggenoot = Gaye Derby-Lewis
|proffessie religie =
|geloof handtekening =
|handtekening militer =
|voetnotas lojaliteit =
|president2 tak =
| diensjare =
|president4 rang =
| eenheid =
| oorloe =
| toekennings =
}}
 
 
== Agtergrond ==
Derby-Lewis, wat in Kaapstad gebore is, was 'n [[Afrikaner]] van Duitse en Skotse afkoms. Hy het in [[Kimberley]] grootgeword en sy opleiding aan die destydse ''Christian Brothers''-kollege ontvang. Hy het sy klerkskap as 'n geoktrooieerde rekenmeester voltooi en by 'n rekeningkundige sowel as 'n olie-maatskappy gewerk. Hy was ook 'n buitengewone leraar van die ''Holy Communion at Blessed Sacrament Church'' in [[Johannesburg]] voordat hy die [[Rooms-Katolieke Kerk]] in die vroeë 1980's verlaat het. Hy het later by die [[Afrikaanse Protestantse Kerk]] aangesluit en was destyds 'n stoere ondersteuner van Apartheid.<ref name="NCR">[http://findarticles.com/p/articles/mi_m1141/is_n39_v33/ai_19804271 National Catholic Reporter]</ref>
 
Hy het negentien jaar as 'n vrywilliger in die [[Suid-Afrikaanse Weermag|Suid-Afrikaanse Burgermag]] gedien en was die jongste bevelvoerder van die Witwatersrand se ''Rifles Regiment''. Hy het later die [[John Chard-medalje]] vir lang en voortreflike diens ontvang.
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}
 
{{DEFAULTSORT:Derby-Lewis, Clive}}