Verskil tussen weergawes van "Amanzimtoti"

17 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
Wys nedersetting se koördinate, replaced: {{saadjie}} → {{Saadjie}}
(Verbeter)
k (Wys nedersetting se koördinate, replaced: {{saadjie}} → {{Saadjie}})
|lengtegraad_OW=O
|koördinaattipe=
|koördinaatwys=aansig=inlyn,titel
|bevolking_soos_op=
|bevolkingnotas=
}}
 
'''Amanzimtoti''' is 'n vakansiedorp aan die [[Indiese Oseaan]], suid van [[Durban]], [[KwaZulu-Natal]] ([[Suid-Afrika]]).
 
In die jaar [[1828]] was die Zoeloekoning [[Shaka]] volgens 'n plaaslike legende met sy leër op pad om 'n strooptog teen die Pondo's in die suide uit te voer, toe hy aan die oewer van 'n rivier rus. Nadat hy van die water geproe het, roep hy uit "Kanti amanza mtoti" ("Die water is soet!"). Die rivier staan hierna bekend as Amanzimtoti ("Soet waters").
* [http://www.amanzimtoti.org/ www.amanzimtoti.org handel oor enigiets ten opsigte van die Amanzimtoti omgewing en sy mense]
 
{{saadjieSaadjie}}
{{Durban voorstede}}
 
13 247

wysigings