Verskil tussen weergawes van "Hoër Volkskool, Graaff-Reinet"

* [[Anton Rupert]] (4 Oktober 1916 – 18 Januarie 2006): entrepreneur, sakeman en omgewingsbewaarder; stigter van die Rembrandt-tabakgroep. Kanselier van die [[Universiteit van Pretoria]].
* [[Gerrit Thomas Ferreira]] (6 April 1948): bankier en medestigter van First Rand Bank; ontvanger die Kaapstadse Sakemaker en ''[[Die Burger]]'' se Sakeleier-toekenning 2010.
* [[Theuns Jordaan]] (10 Januarie 1971): Afrikaanse sanger.
 
== Galery: Oudleerlinge ==
84 409

wysigings