Verskil tussen weergawes van "Hoër Volkskool, Graaff-Reinet"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Hoër Volkskool''' is ’n Afrikaansmedium-hoërskool op [[Graaff-Reinet]] en saam met onder meer die [[Hoërskool P.J. Olivier]] in [[Grahamstad]], die [[Hoërskool Nico Malan]] op [[Humansdorp]] en die [[Hoërskool Brandwag]] op [[Uitenhage]] een van net ’n handjie vol eentalig Afrikaanse sekondêre skole op die [[Oos-Kaap]]se platteland.
 
Dit was die eerste hoërskool in die destydse [[Kaapland]] waaraan [[Afrikaans]] die enigste onderrigmedium was en is dus die oudste Afrikaansmedium-hoërskool skool in die huidige [[Oos-Kaap|Oos-]], [[Noord-Kaap|Noord-]] en [[Wes-Kaap]]. Die skool maak daarop aanspraak dat die [[Voortrekkers (organisasie)|Voortrekkerbeweging]] hier ontstaan het omdat ’n onderwyser, [[Japie Heese]], die eerste sodanige beweging in 1923 hier gestig het, kort ná die skool se ontstaan.
 
== Ontstaan ==
84 856

wysigings