Verskil tussen weergawes van "Jared Leto"

1 greep verwyder ,  4 jaar gelede
Spelfout gekorrigeer
(Spelfout gekorrigeer)
Etikette: Bydrae met mobiele program Selfoonbydrae
In 1995 het hy sy rolprentdebuut gemaak in ''How to Make an American Quilt'' en in 1997 lof ontvang vir sy spel in ''Prefontaine''. Leto het hierna byrolle gehad in ''The Thin Red Line'' (1998), ''Fight Club'' (1998) en ''American Psycho'' (2000), sowel as die hoofrol in ''Urban Legend'' (1998). In 2000 het hy lof ontvang vir sy uitbeelding van die [[heroïen]]verslaafde Harry Goldfarb in ''Requiem for a Dream'' (2000). Hy het daarna op sy musiekloopbaan gekonsentreer en toe in 2002 in ''Panic Room'' (2002), ''Alexander'' (2004), ''Lord of War'' (2005), ''Lonely Hearts'' (2006), ''Chapter 27'' (2007) en ''Mr. Nobody'' (2009) gespeel. Hy het sy debuut as regisseur in 2012 gemaak met die dokumentêre prent ''Artifact''.
 
Leto het groot lof ingepalm vir sy rol as ’n [[transgender]]-vrou in ''Dallas Buyers Club'' (2013) en het in 2014 onder meer ’n [[Oscar]] as beste manlike byspeler daarvoor gewen. Hy word beskou as ’n metodetoneelspeler wat sy rolle deeglik navors en dit meermet oorgawe vertolk.<ref name="CFI">{{cite web|last=Whitham|first=Alexis|title=Fantastic Trasformations|url=http://www.mvff.com/jared-leto-editorial/|publisher=California Film Institute|accessdate=24 Januarie 2014}}</ref><ref>{{cite web|last=Peppers|first=Margot|title=Jared Leto opens up about his 'food-stamp poor' childhood and dealing with critics of his double life as actor and rock star|url=http://www.dailymail.co.uk/femail/article-2332709/Jared-Leto-opens-food-stamp-poor-childhood-dealing-critics-double-life-actor-rock-star.html|work=Daily Mail|date=29 Mei 2013|accessdate=24 Januarie 2014}}</ref> Hy is ook baie kieskeurig met sy rolle.<ref>{{cite web|last=Bentley|first=Rick|title=Jared Leto gave his pounds of flesh for 'Dallas Buyers Club' role|url=http://www.fresnobee.com/2013/11/20/3621914/leto-made-deep-commitment-to-role.html|work=The Fresno Bee|date=20 November 2013|accessdate=24 Januarie 2014}}</ref>
 
== Musikant ==
Anonieme gebruiker