Verskil tussen weergawes van "D.W. Krüger"

87 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|regs|200px|Prof. D.W. Krüger. Prof. '''Daniël Wilhelmus Krüger''' (Steynsburg, 11 Augustus,...')
 
No edit summary
Prof. '''Daniël Wilhelmus Krüger''' ([[Steynsburg]], [[11 Augustus]], [[1906]] – onbekend) was ’n Suid-Afrikaanse geskiedskrywer.
 
Daniël Krüger is in die Noordoos-Kaap, hartland van die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika]] gebore. Ná sy studiejare aan die [[PU vir CHO]] het hy eers as argivaris gewerk en daarna van 1936 tot 1966 as dosent, eers as senior lektor en vanaf 1945 as professor en hoof van die departement geskiedenis aan sy alma mater. Daarna het hy ook doseer aan [[Unisa]], die [[Universiteit van Fort Hare]] en die [[Universiteit van die Transkei]]. Hy het veral bekendgeraak as produktiewe en wetenskaplike navorser en geskiedskrywer. Onder sy talryke publikasies verdien veral dié oor pres. [[Paul Kruger]] (ook ’n Gereformeerde lidmaat), sy verwerking en veral aanvulling van ''Geskiedenis van Suid-Afrika'' en ''The making of a nation'' vermelding. Hy was ook die tweede redakteur van die ''[[Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek]]'.
 
== Bron ==
85 897

wysigings