Verskil tussen weergawes van "Lubbock"

3 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (→‎Demografie: + skakels)
}}
 
'''Lubbock''' (uitgespreek /ˈlʌbək/) is die 11de grootste stad in die [[Verenigde State van Amerika|Amerikaanse]] [[Deelstate van die Verenigde State van Amerika|deelstaat]] [[Texas]]. Die stad is op 16 Maart 1909 geïnkorporeer en na [[Thomas Saltus Lubbock]] vernoem. Texas Technological College (vandag [[Texas Tech University]]) is in 1923 in Lubbock gestig .<ref>[http://www.tshaonline.org/handbook/online/articles/hdl04 Texas State Historical Association - besoek op 31 Desember 2014]</ref>.
 
== Demografie ==
In 2010 het die stad 'n bevolking van 278 831 gehad: 75,8% wit, 8,6% swart of [[Afro-Amerikaners|Afro-Amerikaans]], 0,7% Amerikaanse inboorlinge, 2,4% Asiaties en 2,5% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of [[Latyns-Amerika]]ners van enige ras het 32,1% van die bevolking uitgemaak.<ref>[http://quickfacts.census.gov/qfd/states/48/48303.html QuickFacts.census - besoek op 31 Desember 2014]</ref>
 
== Verwysings ==