Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Carolina"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Gereformeerde kerk Carolina''' is die vyfde oudste van gemeente in die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|GKSA]] se Klassis Lydenburg. Dit sluit buiten die hoofdorp, [[Carolina]], ook onder meer [[Breyten]], [[Chrissiesmeer]] en [[Badplaas]] in.
 
Met 37 belydende en sewe dooplidmate in 2015 was dit toe die vierde kleinste van die 16 gemeentes in die Klassis. Dis ’n redelike skerp afname sedert 1997 toe hier 84 belydende en 29 dooplidmate was. Danksy ’n kombinasie met [[Gereformeerde kerk Hendrina|Hendrina]] word Carolina bedien deur ds. Riaan Jansen van Vuuren, wat sedert 2009 die twee gemeentes saam bearbei.
 
== Stigting as Kerk onder die Kruis ==
84 885

wysigings