Verskil tussen weergawes van "Pous Urbanus V"

758 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
+ Inligtingskas
(Opruim)
(+ Inligtingskas)
|voorganger=[[Pous Innocentius VI|Innocentius VI]]
|opvolger=[[Pous Gregorius XI|Gregorius XI]]
|geboortedatum= [[1310]]
|geboorteplek= [[Grizac]], [[Frankryk]]
|sterftedatum=[[19 Desember]] [[1370]]
|sterfteplek=[[Avignon]], [[Frankryk]]
|ander=Urbanus
}}
{{Inligtingskas Heilige
|naam=Geseënde Pous Urbanus V
|geboortedatum=[[1310]]
|geboorteplek=[[Grizac]], [[Frankryk]]
|sterftedatum=[[19 Desember]] [[1370]]
|sterfteplek=[[Avignon]], [[Frankryk]]
|feesdag=[[19 Desember]]
|vereer_in=[[Rooms-Katolieke Kerk]]
|beeld=
|beeldgrootte=200px
|byskrif=
|titels=
|saligverklaringsdatum = [[10 Maart]] [[1870]]
|saligverklaringplek = [[Rome]], [[Koninkryk van Italië]]
|saligverklaar_deur = [[Pous Pius IX]]
|heiligverklaringsdatum =
|heiligverklaringsplek =
|heiligverklaring_deur =
|attribute=Pouslike klere, pouslike tiara
|beskermheilige=Argitekte, opvoeders, Benediktyne, sendelinge
|pelgrimsoord=
|onderdrukkingsdatum=
|onderdrukking_deur=
|omstredenhede=
|gebed=
}}
 
'''Urbanus V''' was die 200ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] van [[1362]] tot [[1370]] en die sesde pous met sy setel in [[Avignon]].
 
== Biografie ==
'''Pous Urbanus V'''<ref>Urban V, Blessed. (2008). [[Encyclopædia Britannica]]. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.</ref> is gebore as '''Guillaume de Grimoard''' in [[1310]] in [[Grizac]], [[Frankryk]] oudste seun van Guillaume II de Grimoard, heer van Grizac en Amphélise (ook Élize) de Sabran, dame van Montferrand. Soos sy voorgangers [[Pous Clemens VI]] en [[Pous Benedictus XII]] was hy 'n Benediktyner monnik en doktor in die kerkreg. Hy doseer regte in [[Montpellier]] en [[Avignon]]. Hy was ab van St. Germain d’Auxerre vanaf [[13 Februarie]] [[1352]] en van St. Victor in Marseille vanaf [[2 Februarie]] [[1361]] en pouslike legaat na [[Napels]] vanaf [[10 Junie]] [[1362]]. Op [[28 September]] 1362 volg hy [[Pous Innocentius VI]] op. Hy word gekroon op [[6 November]] [[1362]] en regeer tot sy dood op [[19 Desember]] [[1370]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Gregorius XI]]. Die naam ‘Urbanus’ beteken 'beskaafde'.
Die naam ‘Urbanus’ beteken 'beskaafde'.
 
== Pontifikaat ==
'''Pous Urbanus V'''<ref>Webster, D.R. (1912). Pope Bl. Urban V. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek Februarieop 16, Februarie 2009 by: http://www.newadvent.org/cathen/15214a.htm</ref> het die dissipline in die kerk probeer herstel. Hy het 'n afkeur gehad aan die prag en praal van die kardinale. Hy het die onderwys gestimuleer. In Kraków[[Krakau]], Wenen[[Wene]] en [[Orléans]] stig hy universiteite en in Montpellier het hy die mediese skool laat herstel. Hy het ook kolleges gestig in Quézac en Bédouès en 'n biblioteek in Ispagnac. Hy het meer as 1000 studente kos en onderdak gegee. Hy het ook gesorg vir boeke en die beste professore.
 
Tydens Urbanus se pontifikaat het die laaste [[kruistog]]te plaasgevind. Peter I van [[Siprus]] het [[Alexandrië]] verower op [[11 Oktober]] [[1365]], maar moes dit gou weer verlaat.
 
Urbanus het probeer om die pousdom weer na [[Rome]] te verskuif. Op [[3 Maart]] [[1363]] het hy Bernabò Visconti die laaste groot figuur van die Ghibellyne, [[Ekskommunikasie|geëkskommunikeer]]. Moeilikhede in Rome ten spyt, het die pous op versoek van Petrarca en St. Bridget van [[Swede]] na Rome gereis waar hy op [[16 Oktober]] [[1367]] aangekom het. In Rome het hy die keiserin van die [[Heilige Romeinse rykRyk]] gekroon en onderhorigheid ontvang van koning Peter I van Siprus, koningin Johanna I van Napels en die [[Bisantynse Ryk|Bisantynse keiser]] Johannes V Paleologus.
 
Die Franse kardinale het aangedring dat die pous na Avignon terugkeer en omdat stede in die pouslike staat in opstand gekom het, het die pous op [[5 September]] [[1370]] uit Corneto vertrek en op [[24 September]] [[1370]] weer in Avignon aangekom.
 
Koning Valdemar[[Waldemar IV van Denemarke]] het gevra dat hy salig verklaar moet word en [[Pous Gregorius]] belowe dit in [[1375]] maar die saligverklaring is eers deurgevoer op [[10 Maart]] [[1870]] deur [[Pous Pius IX]].
 
Urbanus het die volgende kardinale aangestel:
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsCommonsKategorie|Urbanus V}}
{{En-Wikisource info|Catholic Encyclopedia (1913)/Pope Bl. Urban V}}
* {{CE|http://www.newadvent.org/cathen/15214a.htm}}
* {{BBKL|http://www.bautz.de/bbkl/u/urban_v.shtml}}
* {{PTA|http://www.cfpeople.org/Books/Pope/POPEp198.htm#T1}}
{{Commons|Urbanus V}}
 
== Nota ==
|}
 
{{pousePouse}}
{{teenpouseTeenpouse}}
 
[[Kategorie:Pouse|Urbanus V]]