Verskil tussen weergawes van "Flavius Josephus"

geen wysigingsopsomming nie
'''Flavius Josephus''' (ongeveer 37-100 n.C), ook "Josephus" genoem, was ´'n [[Joods]]<nowiki/>e geskiedskrywer en [[Romeinse Ryk|RoemeinsRomeinse]]<nowiki/>e burger wat vier boeke geskryf het oor die Joodse geskiedenis. Sy werke is van groot waarde om die gebeurtenisse in die tydperk van die tweede tempel (en die vernietiging daarvan) te verstaan.
 
== Werke ==
* "Die Joodse OorloeOorloë" beskryf die oorloeoorloë vanaf die tyd van die Makkabeërs tot die laaste Romeinse oorlog van 70 n.C.
 
* "Die Joodse Geskiedenis" beskryf die geskiedenis van die Joodse volk vanaf die skepping tot die tydperk waarin Josephus geleef het.
* "Die lewe van Flavius Josephus" is ´'n apologetiese outobiografie wat Josephus se ondersteuning van die Romeinse saak tydens die oorlog waartydens die tweede tempel vernietig is.
* "Teen Apion" is ´'n kort verduidelikende werk wat die Joodse geloof met die heersende Griekse denke van sy tyd vergelyk.
 
{{Saadjie}}
* "Die lewe van Flavius Josephus" is ´n apologetiese outobiografie wat Josephus se ondersteuning van die Romeinse saak tydens die oorlog waartydens die tweede tempel vernietig is.
 
* "Teen Apion" is ´n kort verduidelikende werk wat die Joodse geloof met die heersende Griekse denke van sy tyd vergelyk.
[[Kategorie:Saadjies]]
[[Kategorie:Joodse geskiedenis]]
[[Kategorie:Romeinse oorloeoorloë]]
[[Kategorie:Romeinse Ryk]]
[[Kategorie:Geskiedskrywers]]