Verskil tussen weergawes van "Flavius Josephus"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Josephusbust.jpg|duimnael|Romeinse borsbeeld, waarskynlik die van Josephus.]]
 
'''Flavius Josephus''' (ongeveer 37-100 n.C), ook "Josephus" genoem, was 'n [[Joods]]e geskiedskrywer en [[Romeinse Ryk|Romeinse]] burger wat vier boeke geskryf het oor die Joodse geskiedenis. Sy werke is van groot waarde om die gebeurtenisse in die tydperk van die tweede tempel (en die vernietiging daarvan) te verstaan.