Verskil tussen weergawes van "Richardis"

307 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(taalversorging en skakels)
[[Lêer:Andlau_SteRicharde_09Andlau SteRicharde 09.JPG|duimnael|Richardis se doodskis in die Abdei Andlau]]

'''Richardis''' of '''Richgard(is)''' (* 840; † [[18 September|18.]] [[18 September|September]] om [[900]] in Andlau) was die vrou van [[Keiser Karel III]].

Sy was die dogter van die Elsasiese graaf [[Erchanger]] van die familie van die [[Alaholfinger|Ahalolfinger]] en is in 862 met Karel III getroud. Saam met hom is sy in 881 tot Romeinse Keiserin gekroon. Die huwelik het kinderloos gebly. 887 word sy van egbreuk met die Kanselier [[Liutward van Vercelli]] beskuldig wat waarskynlik deel van 'n politieke intrige was. In 880 het sy haar toe in die Klooster van Andlau teruggetrek, wat deur haar vader gestig is. Sy het tot haar dood daar gebly (tussen 894 en 909) en is ook daar begrawe. Sy was van 877 tot 893 Abdis van die vroueklooster van Säckingen en tussen 878 en 893 ook die Abdis van die [[Fraumünsterabdy]] in [[Zürich|Zurich]]. Beide kloosters was kloosters het aan die keiser behoort. Haar man het vir haar 'n lewenslange vruggebruik op albei toegeken, sowel as op die kloosters van St Marinus in Pavia en die klooster in [[Zurzach]].

Richardis word in die R[[Rooms-Katolieke Kerk|oomsRooms-Katolieke Kerk]] as 'n [[Heilige]] vereer. Haar dag van herdenking is die 18. September.

== Literatuur ==
* {{NDB|21|517||Richgard|Frank Legl|119359138}}
* Ekkart Sauser:  ''Richardis.'' In: ''Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon'' (BBKL). Band 17, Bautz, Herzberg 2000, ISBN 3-88309-080-8, Sp. 1141–1142. ([https://web.archive.org/web/20070312163813/http://www.bautz.de/bbkl/r/richardis.shtml Artikel/Artikelanfang im Internet-Archive])
* Judith Steinmann:  [http://www.hls-dhs-dss.ch/textes/d/D12913.php Richardis]  im  [[Historiese Ensiklopedie van Switserland|Historischen Lexikon der Schweiz]] 2010
* Wilhelm Wiegand:  ''[https://de.wikisource.org/wiki/ADB:Richgard Richgard].'' In: ''Allgemeine Deutsche Biographie'' (ADB). Band 28, Duncker & Humblot, Leipzig 1889, S. 420 f.

[[Kategorie:Heiliges in die Christendom]]
== Webskakels ==