Verskil tussen weergawes van "Fluitjiesriet"

645 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
Verbeter
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q1976487)
(Verbeter)
|}}
 
'''Fluitjiesriet''' (''Phragmites australis'') is 'n [[plant]] wat aan die hele kuslyn van [[Suid-Afrika]] voorkom. Dit groei in riviermondings, soutmoerasse en moerasland. Die plant is houtagtig met 'n holstam en het lang, plat blare soos lanse. Die blomme is gerangskik in taankleurige are met klossies syagtige hare. Die blomme kom voor tussen [[Desember]] en [[Junie]]. Die plant versprei deur ondergrondse stingels; die polle kan ook verdeel word.
 
== Bron ==
* Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
 
== Verwysings ==
{{verwysings}}
 
 
[[Kategorie:Grasse]]
 
[[be:Трыснёг звычайны]]
[[ca:Senill]]
[[cs:Rákos obecný]]
[[da:Almindelig Tagrør]]
[[de:Schilfrohr]]
[[nv:Lókʼaaʼ]]
[[et:Harilik pilliroog]]
[[el:Καλάμι]]
[[es:Phragmites australis]]
[[fa:نی (گیاه)]]
[[fr:Roseau commun]]
[[ko:갈대]]
[[hsb:Wšědna sćina]]
[[it:Phragmites australis]]
[[he:קנה מצוי]]
[[lt:Paprastoji nendrė]]
[[hu:Közönséges nád]]
[[ja:ヨシ]]
[[no:Takrør]]
[[pl:Trzcina pospolita]]
[[qu:Suqus]]
[[ru:Тростник обыкновенный]]
[[sr:Трска]]
[[fi:Järviruoko]]
[[sv:Bladvass]]
[[tr:Kamış]]
[[uk:Очерет звичайний]]
[[bat-smg:Mindrė]]
[[zh:芦苇]]