Verskil tussen weergawes van "Pous Gregorius III"

k
+ Commons & Hersien
k (+ Commons & Hersien)
{{Inligtingskas Pous
|Afrikaanse naam=Pous Gregorius III
|beeld=[[Lêer:178-7866 IMG - Gregorius III AV (2).jpg|thumb|150px|links|Pous Gregorius III200px]]
|geboortenaam=Gregorius
|termyn_begin=[[18 Maart]] [[731]]
|termyn_einde=[[28 November]] [[741]]
}}
 
'''Gregorius III''' was die 90ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
 
== Biografie ==
'''Pous Gregorius III''' is gebore [[Sirië]]. Op [[18 Maart]] [[731]] volg hy [[Pous Gregorius II]] op en regeer tot sy dood op [[28 November]] [[741]]. (Die BBKL gee [[10 Desember]] [[741]]; sien eksterne skakels vir die verwysing). Hy word opgevolg deur [[Pous Sagarias]]. Die naam ‘Gregorius’ beteken 'wagter'.
Die naam ‘Gregorius’ beteken 'wagter'.
 
== Pontifikaat ==
Pous Gregorius III is verkies op [[11 Februarie]] [[731]] maar eers in die amp bevestig op [[13 Maart]] [[731]] omdat toestemming van die [[BisantiumBisantynse Ryk|Bisantynse]] [[keiser]] verkry moes word. Gregorius III was die laaste pous wat toestemming van die [[Bisantium|Bisantynse]] [[keiser]] gekry het om pous te word. Hy het die ikonoklasme van keiser [[keiser]]Leo III die Isauriër|Leo III]] laat veroordeel op 'n konsilie in [[731]] waaraan 193 biskoppe deelgeneem het. Voortaan sou persone wat afbeeldings van Christus[[Jesus van Nasaret]], die Maagd Maria, die Apostels[[Apostel]]s of die Heiliges[[Heilige]]s beskadig, geëkskommunikeer word.
 
Die pous het hom toegespits op die uitbreiding van die kerk in [[Noord-Europa]]. Hy het die sendelinge Bonifatius en Willibrordus soontoe gestuur. In [[732]] verhef hy Bonifatius tot aartsbiskop en in [[738]] tot pouslike legaat vir die [[Germane]]. Gregorius het die [[Franke]] gehelp om [[Ravenna]] te herower van die [[Lombarde]] wat dit in [[733]] ingeneem het. Die koning van die [[Sakse]]rs het tydens Gregorius se pontifikaat 'n pelgrimsreis na [[Rome]] onderneem en met sy terugkeer die jaarlikse offer van die Petruspenning (Eng.[[Engels]]: ''Peter's Pence'') ingestel, wat tans nog gebruiklik is.
 
== Verering ==
Pous Gregorius III word as heilige vereer in die [[Rooms-Katolieke Kerk]]. Sy feesdag is op [[28 November]].
 
== Bibliografie ==
* Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press. ISBN 0-85323-545-7
* Duff, Eamon. ''Saints and Sinners: A History of the Popes'', Yale University Press, 2001. ppbl. 62–63. ISBN 0300091656
* Maxwell-Stuart, P. G. ''Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present'', Thames & Hudson, 2002, pbl. 47. ISBN 0500017980.
* Bauer, F. A. 2004. Das Bild der Stadt Rom im Frühmittelalter. Papststiftungen im Spiegel des Liber Pontificalis von Gregor der Dritten bis zu Leo der Dritten. Wiesbaden 2004.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Gregorius III}}
* {{CE|http://www.newadvent.org/cathen/06789a.htm}}
* {{BBKL|http://www.bautz.de/bbkl/g/gregor_iii.shtml}}
* {{PTA|http://www.cfpeople.org/Books/Pope/POPEp90.htm#T1}}
 
== Nota ==
Saamgestel en vertaal uit die [[:nl:Paus Gregorius III|Nederlandse]], [[:en:Pope Gregory III|Engelse]], [[:de:Gregor III. (Papst)|Duitse]] en [[:fr:Grégoire III|Franse]] wikipedia.
 
== Opvolging ==
{{s-start}}
{{s-bef|voor=[[Pous Gregorius II|Gregorius II]]}}
|}
 
{{pousePouse}}
{{teenpouseTeenpouse}}
 
[[Kategorie:Pouse|Gregorius III]]