Verskil tussen weergawes van "Pous Leo IX"

723 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
+ Inligtingskas & Commons
(→‎Pontifikaat: Aan die slaap!)
(+ Inligtingskas & Commons)
|opvolger=[[Pous Victor II|Victor II]]
|geboortedatum=[[21 Junie]] [[1002]]
|geboorteplek= [[Eguisheim]], [[Elsas]]
|sterftedatum=[[19 April]] [[1054]]
|sterfteplek=[[Rome]], [[Italië]]
|ander=Leo
}}
{{Inligtingskas Heilige
|naam=Sint Pous Leo IX
|geboortedatum=[[21 Junie]] [[1002]]
|geboorteplek=[[Eguisheim]], [[Elsas]]
|sterftedatum=[[19 April]] [[1054]]
|sterfteplek=[[Rome]], [[Italië]]
|feesdag=[[19 April]]
|vereer_in=[[Rooms-Katolieke Kerk]]
|beeld=
|beeldgrootte=200px
|byskrif=
|titels=
|saligverklaringsdatum =
|saligverklaringplek =
|saligverklaar_deur =
|heiligverklaringsdatum = [[1082]]
|heiligverklaringsplek = [[Rome]]
|heiligverklaring_deur = [[Pous Gregorius VII]]
|attribute=Pouslike klere, pouslike tiara, boek, Crozier
|beskermheilige=Colliano, Guardia Lombardi, Sessa Aurunca
|pelgrimsoord=
|onderdrukkingsdatum=
|onderdrukking_deur=
|omstredenhede=
|gebed=
}}
 
'''Leo IX''' was die 152ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
 
== Biografie ==
'''Pous Leo IX''' is gebore as '''Bruno von Egisheim-Dagsburg''' op [[21 Junie]] [[1002]] in [[Eguisheim]], [[Elsas]], die seun van graaf Hugo von Egisheim en sy vrou Heilwig von Dagsburg.<ref>"Leo IX, Saint." [[Encyclopædia Britannica]]. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 19 Junie 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9047795></ref> Hy het sy loopbaan begin as soldaat en offisier in die keiserlike leër. Voor sy verkiesing as pous was hy biskop van Toul vanaf [[1026]]. Op [[12 Februarie]] [[1049]] volg hy [[Pous Damasus II]] op en regeer tot sy dood op [[19 April]] [[1054]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Victor II]]. Die naam ‘Leo’ beteken 'leeu'.
Die naam ‘Leo’ beteken 'leeu'.
 
== Pontifikaat ==
'''Pous Leo IX''' was 'n neef van keiser Hendrik III en deur sy toedoen verkies as pous. Hy is bekend vir die deurvoering van die hervormings van [[Cluny]]. Hy stig die kollege van kardinale en vestig die top-bestuur van die kerk. In die Paas-sinode van 1049 word die selibaat vir die klerus weer bevestig en is simonie weer veroordeel. Op [[29 April]] [[1050]] hou hy 'n verdere Paas-sinode oor die leer van Alberic (of Berengar) van Tours.
 
Die pous het probeer om die Normandiërs[[Normandië]]rs in Suid-Iralië[[Italië]] te bestry, maar hy is verslaan in die slag by Civitate op [[18 Junie]] [[1053]]. Hy is gevang en in Benevento aangehou tot Maart 1054. Daarna is hy terug na [[Rome]] waar hy sterf op [[19 April]] [[1054]].
 
Leo IX het die kardinaal Humbert van Mourmoutiers, kardinaal-biskop van Silva Candida, na [[Konstantinopel]] gestuur om die patriarg Michael I Cerularius te ekskommunikeer oor sy gedrag in Suid-Italië. Die patriarg het toe op sy beurt vir Humbert en die pous ge-ekskommunikeer en sodoende het die groot [[Westerse Skisma]] op [[16 Julie]] [[1054]] ontstaan. Hoewel dit oënskynlik oor [[ekskommunikasie]] en Suid-Italië gegaan het, was dit in werklikheid oor die oppergesag van die pous van Rome oor die [[Oosters-Oosterse Kerk]] van die patriarg.
 
== Verering ==
'''Pous Leo IX''' word as [[heilige]] vereer in die [[Rooms-Katolieke Kerk]]. Sy feesdag is op [[19 April]]. Hy is die patroonheilige van musikante en orreliste.
 
== Bibliografie ==
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Leo IX}}
{{En-Wikisource info|Catholic Encyclopedia (1913)/Pope St. Leo IX}}
* {{CE|http://www.newadvent.org/cathen/09160c.htm}}
|}
 
{{pousePouse}}
{{teenpouseTeenpouse}}
 
[[Kategorie:Pouse|Leo IX]]