Verskil tussen weergawes van "X-straal"

2 401 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Uitgebrei
k (Winstonza het bladsy X-strale na X-straal geskuif: Enkelvoud)
(Uitgebrei)
[[Lêer:Radiografía pulmones Francisca Lorca.cropped.jpg|duimnael|300px|'n X-straalfoto van 'n persoon se longe.]]
 
'''X-strale''' of '''x-strale''' is [[elektromagnetiese straling|elektromagnetiese strale]] soortgelyk aan radio-, hitte- en ligstrale. Hulle ishet egter baie korter in [[golflengte]]s en in staat omkan deur liggame of voorwerpe te dring wat opaak (ligondeurdringbaar) is. X-strale dek die volgende gedeelte van die [[elektromagnetiese spektrum]]: 30 EHz – 30 PHz en golflengtes van 0,01 nm – 10 nm. Hulle het ’n energie van tussen 100 [[elektronvolt|eV]] en 100 keV.
 
Die term '''röntgenstrale''', wat soms daarvoor gebruik word, is genoem na [[Wilhelm Röntgen]],<ref>{{Cite web |title=X-Rays |url=http://missionscience.nasa.gov/ems/11_xrays.html |publisher=Nasa |accessdate=7 November 2012}}</ref> wat gewoonlik die krediet daarvoor kry dat hy dit ontdek het; hy het dit "X-strale" genoem om ’n onbekende soort straal aan te dui.<ref name="squires">Novelline, Robert (1997). ''Squire's Fundamentals of Radiology''. Harvard University Press. 5de uitg. ISBN 0-674-83339-2.</ref>
X-strale is deur [[Wilhelm Röntgen]] bekend gestel en staan daarom ook bekend as 'n '''Röntgenfoto'''.
 
== Kyk ook Gebruike==
X-strale met ’n hoë [[foton]]energie (bo 5-10&nbsp;keV; ’n golflengte onder 0,2-0,1&nbsp;nm) word "harde X-strale" genoem, en dié met ’n lae energie "sagte X-strale".<ref name="Attwood">{{Cite book |author= David Attwood |title= Soft X-rays and extreme ultraviolet radiation |publisher= Cambridge University |year= 1999 |isbn= 978-0-521-65214-8 |url= http://ast.coe.berkeley.edu/sxreuv/ |page= 2}}</ref> Vanweë die deurdringingsvermoë van harde X-strale word hulle algemeen gebruik om die binnekant van voorwerpe te sien, byvoorbeeld in mediese [[radiografie]] en [[lughawe]]sekuriteit. Die term "X-straal" word algemeen gebruik vir ’n radiografiese beeld asook vir die metode self.
* [[Elektromagnetiese straling]]
 
Omdat die golflengtes van harde X-strale soortgelyk is aan die grootte van [[Atoom|atome]], is hulle ook nuttig in die bepaling van kristalstrukture. Daarteenoor word sagte X-strale maklik in die lug geabsorbeer.<ref>{{Cite web |url=http://physics.nist.gov/cgi-bin/ffast/ffast.pl?Formula=H2O&gtype=5&range=S&lower=0.300&upper=2.00&density=1.00 |title=Physics.nist.gov |publisher=Physics.nist.gov |accessdate=2011-11-08}}</ref>
== Bron ==
* ''Dokter in die huis'', Dr [[Jan van Elfen]], 1993 ISBN 0 624 03234 5
 
== Verwysings ==
{{Saadjie}}
{{Verwysings}}
 
==Ekstra bron==
[[Kategorie:Mediese prosedures]]
* ''Dokter in die huis'', Drdr. [[Jan van Elfen]], 1993 ISBN 0 624 03234 5
[[Kategorie:Elektromagnetisme]]
 
[[Kategorie:Lig]]
==Eksterne skakels==
* [http://www.rtstudents.com/x-rays/broken-humerus-xray.htm Radiografie: ’n gebreekte humerus]
* [https://web.archive.org/web/20070810063814/http://www.iuk.edu/~koalhe/img/Equipment/xray.jpg Foto van ’n X-straalmasjien]
* [http://www.x-raysafety.com/ X-straalveiligheid]
* [http://www.ionactive.co.uk/multi-media_video.html?m=4 ’n X-straalbuis-demonstrasie (animasie)]
* [https://web.archive.org/web/20100729022133/http://rad.usuhs.mil/rad/home/whatis.html "What is Radiology?"], ’n eenvoudige les
* [http://www.xtal.iqfr.csic.es/Cristalografia/index-en.html X-strale en kristalle]
*{{CommonsKategorie-inlyn|X-ray}}
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:X-ray|Engelse Wikipedia]]
 
[[Kategorie:LigRadiasie]]
[[Kategorie:Radiologie]]
[[Kategorie:Elektromagnetisme]]
[[Kategorie:Mediese prosedures]]