Verskil tussen weergawes van "A.A.J. de Klerk Coetsee"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
 
== Gesinslewe ==
[[Beeld:Ds AAJ de Klerk Coetsee en sy tweede vrou, Catharina Gertruida Erasmus.jpg|duimnael|links|250px270px|Ds. Coetsee en sy tweede vrou, Catharina Gertruida Erasmus, wat hom saam met sewe van hul 17 kinders oorleef het.]]
 
Ds. Coetsee is in 1849 getroud met Aletta van Zijl, uit welke huwelik vier kinders gebore is. Ten tyde van sy dood was die moeder en al die kinders reeds oorlede; een van hul dogters en van haar kinders is oorlede in ’n konsentrasiekamp tydens die [[Tweede Vryheidsoorlog]]. Op [[2 Oktober]] [[1854]] het hy in die huwelike getree met Catharina Gertruida Erasmus, wat ds. Coetsee saam met sewe van hul 17 kinders oorleef het. Ten tyde van sy dood het sy nageslag reeds 78 getel: kinders, aangetroude skoonseuns en -dogters, kindskinders en agterkleinkinders.
84 987

wysigings