Verskil tussen weergawes van "Leo Belgicus"

geen wysigingsopsomming nie
k (Opruim)
 
[[Lêer:Leo belgicus.png|duimnael|regs|300px|'n Weergawe van '''Leo Belgicus''' deur Claes Jansz. Visscher uit 1609]]
 
Die '''Leeukaart''' ([[Nederlands]]: ''leeuwenkaart'') of '''Leo Belgicus''' is 'n gestileerde [[kaart]] van die [[Lae Lande]] wat in [[1583]] deur [[Michael Aitsinger]] van [[Oostenryk]] voorgestel is.<ref name="mapforum">Mapforum [http://www.mapforum.com/12/12curio.htm] Claes Jansz. VISSCHER – LEO HOLLANDICUS, besoek op 15 Mei 2006</ref>. In die kaart en ander wat daardeur geïnspireer is word die Nederlande in die vorm van 'n [[leeu]] uitgebeeld.<ref name="cultuurwijzer">Cultuurwijzer [http://www.cultuurwijzer.nl/cultuurwijzer.nl/cultuurwijzer.nl/i000411.html]
Leeuwenkaarten in de Atlas Van Gijn, besoek op 15 Mei 2006</ref>.
 
== Verwysings ==